Kuier

Kuier

-

Oeps! SomerCombo is tans op die rakke. Weens ’n produksief­out by ’n paar resepte, het die verkeerde foto’s by die verkeerde resepte verskyn. Daar was ook ’n fout in die mikrogolfk­oekresep, soos dit verskyn in die boek Soettand. Gaan na bl. 28 vir die regstellin­g. Ons vra om verskoning hiervoor en ons hoop nie dit gaan julle daarvan weerhou om ons liplekker resepte te probeer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa