Wenke gesoek
Het enige iemand moontlik raad vir suising in ore (tinnitus)? H. KOEN, JEFFREYSBAAI Is daar enige raad hoe om swanger te word? S. FOLDING, SOMERSET-WES
Ek sukkel baie met swart kringe onder my oë. Is daar enige iets wat ek kan gebruik? EMILDA NEL, WOLSELEY Hoe kan jy kos wat te spicy is, neutraliseer? JENISE BAKER, PAARL