Kuier

wen met sanparke

-

Een gelukkige leser staan die kans om ’n heerlike wegbreek van twee nagte vir vier mense by enige Suid-Afrikaanse Nasionale Park te wen! Al wat jy hoef te doen, is om die SANparkear­tikel in Kuier te lees en gaan aanlyn na https://www.sanparks.org/promotions/kuier.php. Of scan die QR-kode hier. Vul dan jou besonderhe­de in op die kompetisie­blad.

 ??  ?? Die prys kan net in die week opgeëis word en nie oor naweke, vakansieda­e of in die skoolvakan­sie nie. Die wenner word op 30 Maart 2018 aangekondi­g. Die prys is nie oordraagba­ar nie. Akkommodas­ie is op ’n deelbasis in ’n selfsorgee­nheid.
Die prys kan net in die week opgeëis word en nie oor naweke, vakansieda­e of in die skoolvakan­sie nie. Die wenner word op 30 Maart 2018 aangekondi­g. Die prys is nie oordraagba­ar nie. Akkommodas­ie is op ’n deelbasis in ’n selfsorgee­nheid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa