Kuier

STERRE VOORSPEL

-

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Maak tyd om te mediteer sodat jy goed in beheer van jou emosies en gedagtes kan wees. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Wees vol selfvertro­ue van die begin tot die einde. Doen jou beste met alles wat jy aanpak en jy sal die vrugte pluk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

Soek maniere om jou geldsake te verbeter. Jy kan jou talente gebruik om geld te maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Pak die bul by die horings as dit kom by jou persoonlik­e sake. Sê wat gesê moet word en doen wat jy moet doen sonder enige vrees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Wys jou potensiaal by die huis en by jou werkplek om suksesvol op alle vlakke te wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Sukses en geluk is baie naby. Wees entoesiast­ies en onthou dat jy net by ’n positiewe houding kan baat. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Fokus op jou doel. Jy is klaar ’n wenner met jou kompeteren­de houding en ambisie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Jy kan nou goed in die samelewing funksionee­r. Meng bietjie besigheid met plesier en soek na uitnodigin­gs of voorstelle. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Moenie jouself so bekommer nie. Maak net seker jou persoonlik­e sake is in orde en dan sal jy kan ontspan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

’n Spesiale droom kan jou ver bring, maar dan moet jy entoesiast­ies wees en baie hard werk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Jy kan suksesvol wees in enige iets wat jy doen. Jy moet net glo dat jy goed genoeg is. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Jy kan vanself ontwikkel as jy oopkop bly en as jy by die mense leer wat jy bewonder. Wat vir hulle werk, kan vir jou ook werk met ’n paar aanpassing­s. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa