Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Wat is die naam van Nieu-Seeland se hoofstad? 2. Wat noem ’n mens ’n tydperk van ’n duisend jaar? 3. Watter maand is vernoem na die Romeinse oorlogsgod? 4. In watter vorm is die Kasteel die Goeie Hoop gebou? 5. Watter van Suid-Afrika se buurlande is die grootste? 6. Watter Afrikaanse sanger is gebore as Jacques de Villiers?

7. Voltooi die uitdrukkin­g:“Tussen die hand en die __ _ _ val die pap op die grond”.

8. Wat is die naam van ’n aartappel se uitloopple­k?

9. Hoeveel letters kry elke speler as ’n mens ’n pot Scrabble speel?

10. Watter beroemde rolprentka­rakter is ook bekend as Lord Greystoke of John Clayton?

11. Wie is die ouers van die 2-jarige prinses Charlotte en die 4-jarige prins George?

Gee die kort naam vir die VSA se 12. 13. ruimte-agentskap.

Watter klier is die grootste in die menslike liggaam?

14. Watter eiland is die naaste aan Afrika: a) Zanzibar b) Seychelle

c) Mauritius 15. Voltooi die naam van die Afrikaanse fliek: ’n Paw-paw vir my _______.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa