On­ver­geet­li­ke oom­blik­ke van Pienk P­le­sier

Kuier - - INHOUND - fo­to’s: Da­le Fou­rie, Ry­an Ca­ro­li­sen, Jay­dey Sass en Mi­cha­e­lah Wag­ner

Dit was ’n see van di­vas in denim wat ons be­groet het by van­jaar se Pienk P­le­sier. Vroue het ge­skit­ter, die mu­siek het ge­klop en al­mal het hul­le ga­te uit ge­niet. Dan­kie aan al­mal wat ons on­der­steun het!

Die voor­pro­gram het die toon aan­ge­gee vir die vol hoof­pro­gram. A­lis­tair I­zo­bell doen sy ding. Vroue het aan Han­non se lip­pe ge­hang ty­dens ’n ma­ke­o­ver. Sasha-Lee Da­vids het se­ker ge­maak al die da­mes is op die dans­vloer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.