Kuier

Blokraai

NR. 206

-

DWARS

1. Geslag (4) 5. Graad in die regte (afk.) (2,1) 8. Groot, katagtige roofdier met ’n gestreepte vel (4) 12. Glase op voetstukke wat na bo wyer uitloop (5) 13. Groot Afrikaanse wildsbokke (6) 14. Tennis se Ivanović (3) 15. Godsdiens gestig deur Mohammed (5) 16. Tydsverloo­p van 24 uur (3) 17. Kortasemig­heid (4) 20. Kleurskyfi­e (3) 21. Behoeftige (4) 22. Werktuie waarmee vloere gewas word (5) 23. Bevalling (5) 25. Los kledingstu­k vir die boonste deel van die liggaam (4) 27. Taal verwant aan Noord-Sotho (4) 29. Deur (3) 30. Graansuier­s (5) 32. Ruggraatlo­se diere in die grond (5) 35. Kruppel (4) 38. Sitplek op ’n fiets (4) 39. Boonop (3) 40. Voordeel (7) 42. Die hele aantal (4) 45. Bepaalde ruimte (4) 46. X vir die Romeine (4) 47. Van iets self (3) 48. Nederland (afk.) (3) 49. Impala of eland (3) 50. Buffelagti­ge mens (5)

AF

1. Onbehaagli­k en verleë voel (5) 2. Vier minus drie (3) 3. Sluithakie­s vir ’n Bybel (5) 4. Sneeuskoen (3) 5. Leersame voorval (3) 6. Gebreklike (6) 7. Bladdeel van ’n plant (5) 8. Vreeslik groot (6) 9. Opvattings laat posvat (5) 10. Bolronde kaas (4) 11. Gesag uitoefen oor (6) 18. Ongewone woord vir slaap (4) 19. Applous (afk.) (4) 20. Geld wat by ’n bank vir bewaring inbetaal word (8) 24. Kort nota (4) 25. Mensliewen­d (6) 26. Weinig (3) 28. Meer onverstand­ig (6) 29. Ten gunste van (3) 31. Tot vervelens toe kla (5) 33. Lig gewapende Duitse ruiters (5) 34. Met een oog skeef (5) 36. Karakter (4) 37. Sagte massa vleis (4) 41. Troefkaart nr. 9 (3) 43. Veeg met die tong (3) 44. Kluitjies bak (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa