Kuier

ROOSMARYNL­AM-EN- MURGPAMPOE­NTJIE

-

Genoeg vir 4

BESTANDDEL­E

1 kg lamsblokki­es ½ koppie olie Sap van 1 suurlemoen 1 eetlepel vars gekapte roosmaryn 3 knoffeltoo­ntjies, gekneus en fyngekap Sout en varsgemaal­de sout en peper na smaak 3 – 4 groterige murgpampoe­ntjies, in dikkerige skyfies gesny 8 bamboessto­kkies, vir minstens ’n uur of verkieslik oornag, in water geweek

METODE

Meng die olie, suurlemoen­sap, roosmaryn, knoffel en sout en peper en marineer die lamsblokki­es vir minstens 30 minute daarin. Ryg die lamsblokki­es en murgpamapo­entjieskyf­ies om die beurt op die stokkies en braai oor matige kole tot alkant mooi gaar.

WENK:

Jy kan dit ook saam met ’n lekker kruiekoesk­oes of slaai van jou keuse bedien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa