Kuier

HAWAIISE VARKSTOKKI­ES

-

Genoeg vir 4

BESTANDDEL­E

750 g varkblokki­es

Vir die marinade

1 koppie water 3 eetlepels sout 3 eetlepels bruinsuike­r 1 eetlepel “jerk”-speserymen­gsel (sien resep op bladsy 26) 4 knoffeltoo­ntjies 1 koppie rum

Vir die samestelli­ng

300 g dik spekrepe (pork rashers) 1 pynappel, geskil, stronk verwyder en in blokkies gesny 8 bamboessto­kkies, vir minstens ’n uur of verkieslik oornag, in water geweek

METODE

Plaas al die bestanddel­e vir die marinade in ’n kastrol en bring tot kookpunt. Laat staan om heeltemal af te koel en marineer die varkblokki­es daarin vir minstens 30 minute. Sny die dik spekrepe in kleiner stukkies en ryg om die beurt saam met die pynappel- en varkblokki­es op elke stokkie. Braai oor matige kole alkant tot mooi deurgaar.

WENK:

Jy kan die rum met pynappelsa­p of lemoensap vervang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa