Trek 'n streep!

Kuier - - MODE -

Die grootste t­rend vir die sei­soen is die wit en blou stre­pe van kop tot toon. Dit kan smal of breed wees, maar kies ver­ti­kaal om smal­ler te lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.