Vir jou VOETE
Niks sê somer soos ’n funky sandaal nie. Vanjaar is die groot trend om jou ooptoon-sandale ’n prettige twist te gee met ’n pom-pom hier en ’n tossel daar.