Kuier

Wilhelm Röntgen

X-strale is in 1895 ontdek deur die Duitse fisikus

-

Paracelsus (1493 – 1541)

’n Switserse dokter genaamd Paracelsus, het die verdowende uitwerking van eter vir narkose ontdek.

William Harvey (1578 – 1657)

Een van die vroegste baanbreker­s van die moderne medisyne was die Engelse dokter William Harvey.

Harvey het die lyke van mense en die karkasse van diere ontleed en besef dat die hart bloed deur die slagare na alle dele van die liggaam pomp en dat die bloed dan deur die are terugkeer na die hart.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa