An­to­ni van Leeu­wen­hoek (1632 – 1723)

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

In die middel van die 1600’s het ’n Ne­der­land­se han­de­laar, An­to­ni van Leeu­wen­hoek (1632 – 1723), ’n mi­kro­skoop be­gin ge­bruik om or­ga­nis­mes te on­der­soek wat te klein is om met die blo­te oog te sien. Sy na­vor­sing het die weg ge­baan vir die stu­die van bak­te­rieë en siek­tes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.