Kuier

Edward Jenner (1749 – 1823)

-

In die 1790’s het Edward Jenner (1749 – 1823), ’n dokter van Engeland, met ’n entstof vir die hoogs aansteekli­ke en dodelike pokke vorendag gekom. Jenner se naam is verewig as die man wat die wêreld verlos het van een van die aakligste siektes wat ooit bestaan het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa