GE­SON­DE KOSBLIKOPSIES

Kuier - - JOU KIND -

Ge­bruik lae GI-brood en vul met ’n pro­te­ïen­vul­sel soos pe­a­nut but­ter son­der sui­ker en ’n tit­sel­tjie na­tuur­li­ke jam, net om dit lek­ker­der te maak. An­der ge­son­de vul­sels sluit in: Ham met pyn­ap­pel. Eier met ma­yon­nai­se. Fyn­ge­druk­te pil­chards en bot­ter­bo­ne. Ta­ma­tie en kaas. Oor­skiet­hoen­der of tu­na met ma­yon­nai­se. Mar­mi­te of Bo­vril en kaas Kom­kom­mer, wor­tel en kaas A­vo­ka­do met bie­tjie sout en pe­per.

Heu­ning en ap­pel of ro­sy­ne Maak se­ker die kos­blik be­vat ’n vrug­te­por­sie en ’n bot­tel wa­ter. Ge­son­de hap­pies met min sui­ker soos dro­ë­vrug­te, pe­a­nuts met ro­sy­ne en spring­mie­lies is ook goeie op­sies. Sout­be­skuit­jies soos Pro­vi­tas kan toe­brood­jies ver­vang. Tu­na, ge­ras­per­de kaas en ta­ma­tie werk lek­ker daar­mee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.