Kuier

STERRE VOORSPEL

-

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

As jy jou lewe ten goede wil verander, moet jy by jouself begin. En die tyd is nou! (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Gee jouself ’n kloppie op die skouer as jy iets gedoen het waarop jy trots kan wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Kweek positiewe gedagtes en geloof, want dit sal jou help om oor jou vrese en twyfeling te kom. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Kommunikee­r met jou gesin oor huisreëls soos orde, netheid en higiëne. Jy kan ook begin deur ’n paar oplossings voor te stel. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Wys jou talente vir die wêreld en verken jou potensiaal. Jy moet hoog mik om suksesvol te wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Jy kan baie dinge op een slag doen of net een. Die belangriks­te is dat jy produktief moet wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Wy jouself toe aan die sukses van jou besigheid of kry die hulp van ’n ervare vennoot. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jy beïndruk heelparty mense. Jy kom ook goed oor die weg met almal rondom jou, want jy kommunikee­r goed met hulle. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Jou plan van aksie is duidelik, so voer dit so gou moontlik uit. Dit kan jou tot baie deure vir jou oopmaak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Dit is die perfekte tyd om werk te soek. Beloning en erkenning wag vir jou om die draai. Werk net hard. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Sluit aan by ’n groep om nuwe vriende te maak of mense te ontmoet wat van dieselfde dinge as jy hou. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Begin goed nadink oor besluite en gee altyd voorkeur aan jou behoeftes eerder as jou begeertes. Anders kan jy later daaroor spyt wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa