Kuier

6 topkopies!

Hier is van die warmste produkte van bekende adverteerd­ers tans op die mark.

-

ALL GOLD PROPVOL SMAAK!

Die nuwe ALL GOLD Skweezi-konfyt met dieselfde heerlike smaak en goedheid van regte vrugte, is nou gerieflik verpak in ’n drukbottel wat maklik is om te gebruik en te bêre. Daar is vier nuwe fantasties­e geure net vir jou: Peer en Mango; Appelkoos en Perske; en Gemengde Vrugte teen R23,99 en Aarbei teen R32,99.

L.a. girl

L.A. Girl bied nuwe Metal Liquid Lipstick in ’n versamelin­g van nude-en juweelskak­erings. Die luukse formule raak nie droog nie en gee jou lippe ’n“metallic look”. Die vitamiene E en Argan-olie laat jou lippe so mooi voel as wat dit lyk. Kry joune by uitgesoekt­e Dis-Chem-apteke teen R95 elk.

cherubs

SA se enigste spoelbare en biogradeer­bare wipes is nou ook as Eco-Care Make-up Remover Facial wipes beskikbaar! Dié wipes is die nuutste produk van die Cherubs-handelmerk wat vir normale, droë-/sensitiewe en olierige/ kombinasie-velsoorte gebruik kan word. Dis beskikbaar in 24s (R24,99) en 60s (R44,99), by uitgesoekt­e handelaars.

miladys

Die nuwe Wonderfit Summer Swimwear-reeks is geïnspiree­r deur vroue en wat hulle wil hê. Die ingeboude tegnologie laat jou onmiddelli­k slanker lyk, is gemaklik en gee jou die selfvertro­ue om somer aan te durf. Of jy nou ’n tankini of bikini wil hê, daar is ’n styl vir jou! Beskikbaar tot size 50 en vanaf R339.

Power Grow

Goeie haarsorg verseker mooi, blink hare! Vir langer, sterker en gesonder hare, gebruik Power Gro van Dis-Chem. Power Gro bevat die superbesta­nddeel MSM wat vermeng word met ’n volle spektrum van die belangriks­te voedingsto­wwe vir blink en gesonde hare wat elke dag koppe draai en waarop jy trots kan wees.

makro

Die Parrot Interaktie­we Witbord is ’n elektronie­se bord waarop ’n rekenaarsk­erm gesien kan word deur ’n digitale projektor te gebruik. Jy werk direk op die skerm, met jou vinger of stylus-pen, sonder om self aan die rekenaar te raak. Hierdie aanbod kom met gratis opleiding. Beskikbaar by Makro teen R16 499.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa