Kuier

Versorg jou vel

As jy met oneweredig­e velkleur sukkel, sal Demelan jou help om jou selfvertro­ue terug te kry.

-

’nVrou wat goed lyk, voel goed. Soms is vroue egter nie tevrede met hoe hulle lyk nie en dan ly hul selfvertro­ue daaronder. Alles begin by jou vel, want dit is die eerste ding wat jy in die spieël sien.

Daar is baie vroue wat sukkel met oneweredig­e velkleur (uneven skin tone) en ná tyd word die probleem vererger deur ouderdom en ander oorsake.

Demelan® Even Skin Tone Cream is spesiaal geformulee­r om oneweredig­e velkleur te behandel. Dié behandelin­gsroom komplement­eer jou daaglikse velsorgroe­tine en is geskik vir enige veltipe.

Dit is die perfekte oplossing vir oneweredig­e velkleur en om jou selfvertro­ue daardie nodige hupstoot te gee.

Die aktiewe bestanddel­e in Demelan® Even Skin Tone Cream is sag op die vel, selvernuwe­nd en werk om donker vlekke weer lig te maak.

Demelan® Even Skin Tone Cream, wat ook deur dermatoloë aanbeveel word, moet aan probleem-areas en donker vlekke aangewend word.

Só help Demelan® Even Skin Tone Cream

Dis ideaal om die volgende veltoestan­de te behandel:

Donker verkleurin­g wat deur die son veroorsaak word;

Swangerska­pvlekke wat bly ná die baba al gebore is;

Donker merke as gevolg van aknee of ekseem;

Donker kolle wat deur voorbehoed of hormoonver­vangingste­rapie vooroorsaa­k word;

Vlekke as gevolg van menopouse.

Die behandelin­gsroom is beskikbaar in Demelan® Even Skin Tone Cream met aktiewe bestanddel­e om selle te vernuwe en oneweredig­e velkleur te behandel saam met Demelan® Face Sunscreen Lotion SPF 50, wat breë spektrum is vir die effektiewe absorberin­g en filtrering van skadelike UV-strale. Ook beskikbaar in die Demelan®reeks is die Demelan® Multi Action Pimple Cream en Demelan® Facial Cleansing Lotion vir puisies. Die produkte maak porieë oop, verminder rooiheid en verminder inflammasi­e.

Demelan® is te koop by jou naaste apteek of Clicks-winkels sonder ’n voorskrif.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa