Kuier

STERRE VOORSPEL

-

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Jy kan maklik wen as jy wil. Doen iets kreatief of neem deel aan sport as jy ’n kans wil waag. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Jou geldsake en werk kan ’n hupstoot kry net wanneer jy ’n bietjie geluk nodig het. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jy weet nie wat om te doen met ’n probleem wat jy het nie, maar jy vind iets uit en dit help jou baie. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Iemand in jou familie het probleme. Moenie hul probleme joune maak nie. Maar as jy wil of moet help, moenie te emosioneel betrokke raak nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Gebruik jou kop as jy bet op sport of goed wat geld betref. Doen dit net as dit die risiko werd is. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Dit kan jou gelukkige fase wees en dis ’n goeie tyd om op jou loopbaan en opsies vir werk te fokus. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Sê vir jou partner presies hoe jy oor iets voel. Julle moet saam werk aan julle geluk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

As jy betrokke is by gemeenskap­sprojekte sal jy betyds klaarkry as jy baie vinnig werk. Daar is mense wat jou gaan help. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Jy is lus om iets lekker te doen. Om weg te kom van wat jy elke dag doen, sal goed wees vir jou. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Werk aan jou verhouding met jou base by die werk. Dit kan jou help as jy aan meer pay of ’n ander posisie dink. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Maak die meeste van die positiewe houdings rondom jou. Gaan uit met vriende of ontmoet nuwe mense. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

As jy negatief of insecure voel, hou nou op. As jy negatief is, gaan jy niks gedoen kry nie. Verander jou uitkyk op die lewe en maak gebruik van kanse. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa