Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. In watter stad is die gewilde uShaka Marine World? 2. Watter groot stad in SA word eRhawutini in isiXhosa genoem?

3. Hoeveel paar vlerke het ’n skoenlappe­r?

4. Wat is die sokkerspan Moroka Swallows se bynaam?

5. Aan watter groep diere behoort soogdiere soos muise, rotte en eekhorings?

6. Waarvoor staan die B in die musiekgenr­e R&B?

7. In watter ledemaat kom die speekbeen en ellepyp voor?

8. Wat is die naam van die soet vloeistof wat in blomme voorkom?

9. Op hoeveel van die kaarte in ’n pak speelkaart­e is daar menslike karakters?

10. Voltooi die spreekwoor­d:“Sowaar soos _ _ _ _ _ manel dra”.

11. Op watter weeksdag val Moedersdag gewoonlik?

12. Waar of vals: Johannesbu­rg is ouer as Pretoria.

13. Watter vyf letters van die alfabet word“vokale”genoem?

14. Wie sing die liedjie“Oom Faan se Plaas”?

15. Hoeveel tone het ’n gorilla?

TIEN. 15. REFENTSE; 14. U; EN O I, E, A, 13. VALS; 12. SONDAG; 11. PADDA; 10. TWAALF; 9. NEKTAR; 8. ARM; 7. BLUES; 6. KNAAGDIERE; 5. BIRDS; BEAUTIFULB­IRDS/ THE 4. TWEE; 3. JOHANNESBU­RG; 2. ETHEKWINI]; OF[ DURBAN 1. ANTWOORDE:

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa