Kuier

STERRE VOORSPEL

-

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Moenie bang wees om jou drome na te jaag nie. Jy kan enigiets bereik as jy besef jy is aan die stuur van jou eie skip. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Spandeer soveel energie en tyd moontlik aan jou geldsake en soek maniere om geld te maak en te spaar. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jy kan nou lekker onderhande­l en suksesvol wees, so handel uitstaande sake af en begin nuwe projekte. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Dis nou die tyd om ou familiemoe­ilikheid uit te praat. Julle kan oor julle gevoelens en planne vir die pad vorentoe praat. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Moet jou nie aan klein dingetjies steur nie. Fokus op wat jy die meeste wil hê en bly gemotiveer­d. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Hou ’n spesifieke doelwit wat jy wil bereik in gedagte, want die noodlot tel in jou guns. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jy is lief daarvoor om op jou eie te wees en te werk, maar moenie nee sê as iemand jou nou en dan wil help nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Niemand sal jou kan mislei as jy jou intuïsie volg nie. Berei jou voor vir wanneer jy dink iets gaan gebeur sodat jy nie onkant betrap word nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Hou aan om te hoop, beplan en bid, want die kanse is dan groter dat jy ’n deurbraak gaan maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Werk hard daaraan om jou voorkoms en beeld by die werk te verbeter, want dit kan later in jou guns tel. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Wees reguit met die mense na aan jou en maak tyd vir dié wat getroos moet word. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

Jy moet jouself ook bietjie bederf, so balanseer jou werk en plesier. Gee ook meer aandag aan jou geestelike lewe vir meer balans. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa