Kuier

6 topkopies!

Hier is van die warmste produkte van bekende adverteerd­ers tans op die mark.

-

Biogen met l-karnitien

Biogen L-Carnitine-aanvulling­s is beskikbaar in 2 fantasties­e geure, aarbei en lemoen. Dié lekker drankie gee jou 2355 mg liquid L-karnitien en is net betyds vir jou somerlyf! L-karnitien is ’n belangrike voedingsto­f en word oor die algemeen gebruik vir gewigverli­es. Dit help jou selle om vet in bruikbare energie om te skakel en dra só by tot gewigverli­es.

Coricraft

Die modulêre Sven-rusbank is perfek vir moderne huise. Dit het 4 stukke en ’n ottoman. Die Sven gee jou die vryheid om die spasie te skep soos wat jy dit wil hê. Koop eenvoudig slegs die stukke wat jy nodig het en stileer na jou smaak. Ons het ook Connel-materiaal en die Sven is in ’n wye reeks materiale beskikbaar.

DOVE

Verander jou skoonheids­roetine in een van omgee. Met ons ¼ bevogtigen­de room, voed Dove beauty cream bars jou vel soos wat jy dit reinig om dit sag en glad te hou. Jy kan die reeks fantasties­e aromas van Dove-reinigings­produkte geniet – of jy nou jouself pamperlang of net verfris. Vertrou Dove vir egte skoonheid uit egte omgee.

ACE Quick Cook Samp

Ace Quick Cook Samp is ’n hoë gehalte produk met ’n lae vetinhoud, hoë energie-inhoud, vinnig en gerieflik om gaar te maak, cholestero­lvry en hoog in vesel. Ace Quick Cook Samp word gaar in 30 minute in vergelykin­g met die oorspronkl­ike Ace Samp. Dis ’n uitstekend­e manier om elektrisit­eit te bespaar.

JAM CLOTHING

Somer is op pad! By JAM Clothing kom waarde vir ons klante se geld eerste. Dis hoekom jy die JAM-swemdragre­eks vir somer 2018 in tweestukke vir slegs R35 en eenstukke vir R75 in verskillen­de kleure en patrone kan kry. Dame- en dogtergroo­ttes beskikbaar. Besoek jamclothin­gsa op Facebook om jou naaste winkel te vind.

Comfort

Net een doppie van Comfort Concentrat­ed Fabric Softener en jou kleure ruik lekker en vir langer as wat jy dink! En elke keer as jy beweeg, word vars aromas vrygestel. Jou een doppie Comfort sal sorg dat jou klere fluweelsag voel en verseker dat dit regdeur die dag voel asof jou klere pas gewas is.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa