Kuier

STERRE VOORSPEL

-

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Glo in jouself, in jou vermoëns en probeer altyd net jou beste gee om al jou doelwitte te bereik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Met min moeite kan jy jou mededinger­s uitstof. Vat hulle aan nou dat dit goed gaan. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer

21 Jan. – 19 Feb.

Beheer jou gedagtes en gevoelens en jy sal die beste resultate vir belangrike sake kry. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Maak nou al jou belangrike en vertroulik­e sake klaar. Jou familie sal jou ondersteun as jy hulle in jou vertroue neem. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Maak gebruik van jou nuwe gewildheid om ’n romantiese verhouding aan te knoop. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jou vermoëns kan selfvertro­ue in ander inspireer. Hou nuwe idees gereed vir as jy belangrike mense ontmoet. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Laat jou in hierdie tyd lei deur ander wat die kennis en ondervindi­ng het. Moenie te trots wees om hulle te volg nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Met nuwe idees en vinnige werk kan jy geld maak as jy die regte keuses maak. Hou jou oë en ore oop vir koop- en verkoop-geleenthed­e. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Sorteer probleme uit terwyl jy nou lekker met ander mense kan praat en oor die weg kom. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Maak nou vinnig werk en projekte klaar, moenie opgee nie en behou jou momentum regdeur. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

Jou opgewekthe­id sal die mense rondom jou en selfs vreemdelin­ge laat glimlag en vrolik maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Neem jou persoonlik­e ontwikkeli­ng in ’n vars rigting. Probeer die geestelike pad volg en jy sal weer soos nuut voel. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa