Kuier

Jy’sopkamera!

-

Vir die eerste keer in die geskiedeni­s van die WB gaan VAR (video assistant refereeing) gebruik word. Beamptes gaan dit inspan vir ernstige insidente wat die uitslag van ’n wedstryd kan beïnvloed. Dit sluit in gevaarlike tackles, strafdoele (penalties) en om seker te maak of die bal die doellyn oorgesteek het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa