Kuier

Diebal

-

Die Telstar 18 deur Adidas word vanjaar in Rusland gebruik. Die bal is ’n moderne interpreta­sie van die ikoniese 1970 Telstar-bal. Die Telstar 18 het slegs ses panele in ’n innoverend­e ontwerp, terwyl die oorspronkl­ike Telstar 32 panele gehad het. Dit is nog nie bekend of Adidas ’n spesiale bal gaan vervaardig vir die eindstryd van vanjaar se Wêreldbeke­r nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa