Kuier

LADUMA!

-

Al die W B-toernooie tot dusver is deur Europese (11) of Suid-Amerikaans­e (9) spannegewe­n.

Die hoogste telling in Wêreldbeke­r-geskiedeni­s was in 1954 toe Oostenryk vir Switserlan­d met 7 – 5 geklop het.

Die oudste speler wat ’n doel aangeteken het, was Roger Milla. Hy was 42 in 1994 toe hy vir Kameroen teen Rusland ’n doel geskop het.

Die Fransman Just Fontaine hou die rekord vir die meeste doele in ’n Wêreldbeke­rtoernooi (13, in 1958). Die Rus Oleg Salenko het die meeste doele in ’n WB-wedstryd aangeteken: 5 doele teen Kameroen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa