Kuier

GESKIEDENI­S VAN DIE WÊRELDBEKE­R

-

Legendesva­ndie ‘beautifulg­ame’

Oor die jare is daar ’n paar name wat uitstaan en vir ewig onthou sal word vir hul bydrae tot sokker. Hulle word regoor die wêreld gehuldig as die beste spelers wat die spel nóg in die Wêreldbeke­r opgelewer het.

 ??  ?? Ouderdom: 72 Land: Duitsland Bekendste klub: Bayern Munich Hy het die WB as speler en afrigter gewen. Sy bynaam is Der Keiser (the Emperor).
Ouderdom: 72 Land: Duitsland Bekendste klub: Bayern Munich Hy het die WB as speler en afrigter gewen. Sy bynaam is Der Keiser (the Emperor).
 ??  ?? Ouderdom: 77 Land: Brasilië Bekendste klub: Santos Hy word wyd beskou as die beste speler van alle tye en het drie keer die WB gewen.
Ouderdom: 77 Land: Brasilië Bekendste klub: Santos Hy word wyd beskou as die beste speler van alle tye en het drie keer die WB gewen.
 ??  ?? Sy styl van ‘total football’het ’n groot invloed op die moderne spel gehad. Ouderdom: 71 (oorlede) Land: Nederland Bekendste klub: FC Barcelona
Sy styl van ‘total football’het ’n groot invloed op die moderne spel gehad. Ouderdom: 71 (oorlede) Land: Nederland Bekendste klub: FC Barcelona

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa