Kuier

HOLABRASIL­IË!

-

Die Wêreldbeke­rtoernooi is al 20 keer gespeel en Brasilië het 5 gewen. Italië en Duitsland het elk 4 keer gewen.

Die meeste rooikaarte in die geskiedeni­s van die WB is aan Brasilië (11) toegeken gevolg deur Argentinië (10) en Uruguay (9).

Brasilië is die enigste land wat in elke Wêreldbeke­rtoernooi gespeel het; en is die laaste span wat twee keer agtereenvo­lgens gewen het (1958 en 1962).

7 Dit is hoeveel dae die beker in 1966 vermis was nadat dit net voor die toernooi gesteel is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa