Kuier

SEUN SMAAK NIGGIE

-

Antie Val, my seun is verlief op sy niggie. Hoe kan ek die ding stopsit? Ek wil nie hê hy moet ’n fout maak nie en die meisie is so agter hom. Ek is so bang. Sy maak geen geheim van haar gevoelens nie. My man is twee jaar gelede oorlede en dit is sy suster se kind. Hulle praat ná sy dood nie meer met ons nie, so ek voel nie ek kan haar nader nie. Wat nou? BANG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa