Kuier

ANDERVROU IS SWANGER

-

Ai, Antie. My man het gejol en nou sê die vrou sy is verwagtend. Antie, sy is nou eers in haar 30’s en hy is al 60 jaar oud. Nou kom perform die vrou aanhou by my huis. Ek soek haar en daai kind nie naby ons nie, maar ek weet nie wat om te maak nie. KWAAD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa