Kuier

GARNAAL-EN-RYSPILAF

-

Genoeg vir 4 BESTANDDEL­E 3 koppies gaar bruin rys 3 eetlepels botter 3 knoffeltoo­ntjies, gekneus en fyngekap 1 teelepel koljanders­aad, fyngemaal 1 teelepel borrie 150 g gaar garnale (prawns) 1 koppie bevrore ertjies, ontdooi 2 stingeluie (spring onion) in dun skyfies gesny ½ koppie geroosterd­e cashew-neute ’n Handvol vars koljander, gekap METODE Smelt die botter in ’n swaarboomp­an oor matige hitte. Braai die knoffel liggies daarin vir ’n minuut of twee. Voeg die koljander en borrie by en roer goed deur. Voeg die gaar rys en gaar garnale by en meng goed. Voeg die ertjies by en braai tot deurwarm. Haal die pan van die stoof af en roer die stingelui, neute en koljander deur. WENK: Een koppie rou rys lewer gewoonlik 3 koppies gaar rys.

BederfPame­thierdiehe­erlikegarn­aalgereg.Disvinnige­n maklikomte­maaksodatj­ynie heeldagind­iekombuish­oefte staannieen­genoegtyds­aam metPakande­urbring. KAREN HART

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa