JONK VAN GEES
Mathew wil sy pa graag in meer moderne en funky klere sien. Hy sê sy al is sy pa sestig, het hy die energie van ’n 22-jarige, maar sy klere gee dit dadelik weg dat hy uit ’n ouer era kom.