Kuier

SMS’e

-

Ek is Nicholas Rudolph (’ n Lewe met let

sels, 30 Mei) se pa. Ek wil julle net bedank vir die pragtige berig wat julle van my seun geplaas het. Hy is ’n groot vegter. Dankie vir die tyd wat julle gemaak het om hom te besoek en sy storie te deel met die publiek. FERNANDO RUDOLPH

Ek stem saam met Lynette Francis se mening ( Werkende ma’s suig aan die

agterspeen, 16 Mei), dat ons as enkelouers moet strive en survive. As enkelouer val ek maar rond vir my kleinkinde­rs en myself. Grootmensk­inders moet maar vir hulself voorsien. ROMA, MACASSAR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa