Kuier

Mode:

Klere vir pa en seun wat koppe laat draai

- DEUR lavern maarman

Hullesêapp­elsvalnie vervandie boomafnie.Dissómet myenmypa.Ekishier danksyhom. MATHEW GOLD

Pa Steven Moolman (60) van Kuilsrivie­r in die Kaap is ’n onderwyser by Alpha Skool in Woodstock en ’n groot musieklief­hebber. Hy is getroud met

Yolanda en hulle het twee seuns. Sy jongste, die sanger Mathew Moolman (28), met die verhoognaa­m, Mathew Gold, is bekend vir sy strelende en dromerige stem wat sy gehore so bekoor.

Volgens sy pa het hulle Mathew se talent en liefde vir musiek op ’n jong ouderdom raakgesien. Mathew het in 2009 aan Idols SA deelgeneem en in die top-12 op geëindig. Sy debuutalbu­m,

The Rush, is verlede jaar uitgereik.

 ??  ??
 ??  ?? Rooi vir hom: Dié kleur is ook die winter ’n moet vir mans Puffer jacket, R360, Exact; langmouT-hemp, R140, Exact; jeans, R229,99, MRP; tekkies, R229,99, MRP. Die nuwe formeel: Deesdae hoef mans nie meer bypassende suits of ’n das te dra nie, so kies eerder baadjies en broeke wat goed sit. Pa Steven: Hemp, R139,99, MRP; baadjie, R650, Exact; broek, R159,99, MRP. Mathew: Hemp, R169,99, MRP; baadjie, R699,99, Exact; broek, R120, MRP.
Rooi vir hom: Dié kleur is ook die winter ’n moet vir mans Puffer jacket, R360, Exact; langmouT-hemp, R140, Exact; jeans, R229,99, MRP; tekkies, R229,99, MRP. Die nuwe formeel: Deesdae hoef mans nie meer bypassende suits of ’n das te dra nie, so kies eerder baadjies en broeke wat goed sit. Pa Steven: Hemp, R139,99, MRP; baadjie, R650, Exact; broek, R159,99, MRP. Mathew: Hemp, R169,99, MRP; baadjie, R699,99, Exact; broek, R120, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa