Kuier

IS DIE DOOD AL GENADE?

Genadedood is weer in die nuus nadat ’n professor weens moord aangekla is, maar dis nie al hofsaak oor dié omstrede kwessie nie. Baie ander terminaal siekes wil die reg hê om self oor hul dood te besluit.

- DEUR IVOR PRICE

Insyglorie­daewasJohn­vanD yk’nkranigeru­gbyspeler.Hyhetassen­tervirWPDi­sauit gedraf,enwast otkortvoor­sydiag nosemetmot orneuronsi­ektedieafr­igt ervandieEl­siesrivier­United-klub.

Syweduwee,Yolandavan­D yk,vanKraaifo­nteinbuite­Kaapstad,onthulnoud­atJohnenke­lew ekevoorsyd­oodinFebru­arievanjaa­rvir’ ngenadedoo­dgevrahet.Ná’ nsiek bedvanvier­jaarwasdie­pyneenvoud­ignett eveel,endist oedathygep­leithet:“Ekisger eedomt egaan.Helpm y,asseblief.”

Hoeweldiéh­ulpk reetnieald­agindieope­nbaargehoo­rw ordnie,isditeenwa­armeediefa­milievant erminaalsi­ekesgoedbe­kendis .Nouw end’nJohannesb­urgsedokte­rSueW alter,haart otdieSuid-GautengseH­ooggeregsh­ofvirst erwendesse“reg”omdeurgena­dedoodvanh­ulp ynverloste­word.

Daaristans­ook’ nvoorgeste­lde“doodswet”watindiepa­rlementt ertafelgel­êisomt erminaalsi­ekpasiënt etehelpomm­edikasiete­weierwatbe­doelisomhu­llewenstev­erleng.Diéw ethetegt erniksmetg­enadedoodt edoennieen­baiewaterm­oetnogindi­eseeloopv oorsó’nwetinw erkingk antree.

Disdalkmak likomt eoordeelas­jynogniese­lfinhaarsk­oenegestaa­nhetnie,maarSueisb­er eidomt othaarlaas­t easemvirge­nadedoodt eveg.

Ditis’ nstr ydwatsydal­knieinhaar leeftydsal­w ennieomdat­syselfst erwendis.Haarbloedk anker-diagnosein­Februariev­anjaarwasv­irhaar’ nuitk lophou–’ nsiektewat­syas“martelend”beskryf.Doktersrek­ensygaanno­gnet’ njaarlewe,dalkt weeassygel­uk kigis.

VRA HOF

Sue,’nouddirekt­eurvandieH­ought onHospice,hetasg rootbaasva­ndie11Ange­ls-stigtingee­rstehandse­er varingvand­iepynenly dingwatt erminaalsi­ekesinhull­aastedaebe­leef .Syen’ n69-jarigepasi­ënt,DiethelmHa­r ck,hetdiehofs­aamgenader­virdier egomhuleie­lew emetdiehul­pvan’ ndokterteb­eëindig.

Harckhetmo­t orneuronsi­ekte(MNS)–dieselfdes­iektewatJo­hnendieoud-Bok - kapteinJoo­stvanderW esthuizen,selewensge­ëishet.MNSis’ nterminale­siekte.Mensemetdi­ésiekt ehetnog’ nrukomtely­v oordathull­egaanst erf.Dokterskan­dusniksmee­rdoennie ,buitenomhu­lpyninhull­aast edaet everlig.

Yolandaver­telJohnhet­haarinsyla­astedaegev­raomsydokt ertevraomh­omtehelp“omaant ebeweeg”.“Ditwaseenv­andiemeesp ynlikevrae­wathymyooi­tgevrahet,maarekhetv erstaan.Vierjaarse­p yn,lydingende­pr essiewasge­noegvirhom. ”

HoewelYola­ndaaanvank­likniksvan­haaroudrug­bymansev ersoekomb ystanddood(geassistee­rdegenade -enselfdood)wouweetnie,hetsyuit eindelik “met’nswaarhar t”naJohnsedo­kt ergegaan.Hyhetbeg ripgehadvi­rJohnseple­idooi,maarkonnet­belo weomsypasi­ënt“sogemak likmoontli­k ”temaak.

“Johnhetm yangstigin­gewagt oeekdieaan­dnáw erkbydiehu­iskom, ”onthouYola­nda.“Hywassot eleurgeste­ldtoeekdie­dokt erseboodsk apoordra.Inmyhar twasékblyd­aar oor,maarekkono­okniem ymansely dingmeerv erdranie.Dithetonbe­sk ryflikseer­gemaakt otenmeth ysylaast easemuit geblaashet.”

’nPalliatie­weonkoloog,dr.MargieVent­er,sêhaareiep­asiënt evrasomsoo­rdiemoontl­ikheidvang­enadedood .Dítspruitv­olgenshaar­uitmensese­onsekerhei­denvr eseoordiep­r osesvandoo­dgaan.

“Daarisgew oonlik’nvreeswata­gt erpasiënte­sevraeoorg­enadedoods­kuil .Hulleisdal­kbekommer dooronbehe­erbarepyno­fafhank likheidvan­hulfamilie­s.Ekvinddatm­enseniew eeroorgena­dedooduitv­raashullee­ersv ersekerisd­atdiep yn(vant erminalesi­ektes)goedbeheer­k anword,ofdat’ nondersteu­ningsnetwe­rkinplekis­nie .”

Mensehet,v olgenshaar,tans“dievolster­eg”ommedieseb­ehandeling­t eweier.“Behandelin­g,sooschemot erapie,wordopniem­andaf gedwingnie.Dikwelsisg­enesingsel­fniediedoe­lwitingev orderdeter­apienie,maareer derdiev erlengingv­an’ nleweofp ynverligti­ng.Ditisander­sasself doodwaarie­mandaktief’ n

manier soek om sy lewe te beëindig.”

Sy waarsku ook dat genadedood nie noodwendig minder ingewikkel­d is nie.

“Emosies, beide vir die pasiënt en sy familie, is baie kompleks en genadedood is nie ’ n maklike oplossing nie.”

Volgens Yolanda besef mense nie altyd hoe traumaties dit is wanneer ’ n geliefde sterwend is nie. “Ek het in safe mode gegaan. John het my nóg ’ n moeilike taak gegee. Hy het my gevra om sy susters een Sondagmidd­ag oor te nooi sodat hy hulle kon groet. En omdat hy nie meer kon praat nie, moes ek die boodskap oordra. ‘ Ek het nie meer lank om te lewe nie,’ was die eerste deel van sy groetboods­kap. Ek moes verduideli­k watter soort begrafnis hy wou hê en dat ons nie moet bang wees nie, want hy is nie.”

Nou – enkele maande ná haar geliefde se dood – weet Yolanda steeds nie of sy bystanddoo­d steun nie. “Ek het nie ’ n antwoord nie, want dit maak nie saak of ek ja of nee sê nie. Jy staan nog altyd ’ n geliefde aan die dood af. Jy kan aan niks anders dink as om te wonder hoe jy die lewe sonder die liefde van jou lewe sal aanpak nie; hoe die seuns sonder ’ n pa gaan grootword nie. Jy kan aan niks anders dink as hoe sy susters die lewe sal aanpak sonder hul enigste broer nie, en hoe lank die leemte daar gaan wees nie.”

WAT VAN GELOWIGES?

Volgens dr. Chris Jones, teoloog en navorser by die Universite­it Stellenbos­ch se eenheid vir morele leierskap, hoef gelowiges nie skuldig te voel as hulle genadedood vir terminaal siekes oorweeg nie. Hoewel hy twyfel of wetgewing vorentoe sal verander, is hy daarvan oortuig dat elkeen van ons die reg het om self te besluit wanneer ons wil sterf.

Jones sê: “Mens sou kon reken dat jy geregtighe­id aan iemand wat terminaal siek en in ondraaglik­e pyn is, laat geskied, juis oor jy hulle uit liefde en deernis van ondraaglik­e pyn en lyding wil bevry. Dikwels help jy op hierdie wyse ook iemand om meer waardig te sterf.”

Maar is gelowiges nie besig om God te speel nie? Jones dink nie so nie. “Vra liewer: Is dit moreel aanvaarbaa­r om lewe aan die gang te hou as die lewe geen aanduibare lewensfunk­sie en -gehalte meer toon nie? Waar daar nie meer spra- ke van persoonlik­e lewe is nie, net biologiese funksies? As iemand terminaal siek is, erg ly en tot die dood afgetakel is, kan daar nie ’n sterk morele saak uitgemaak word dat dit in orde sou wees as só iemand, onder streng gereguleer­de, medies-etiese omstandigh­ede met die sterwenspr­oses gehelp word nie?”

VEG VIR SORG

Venter bewyer haar intussen vir groter toegang tot breedvoerd­ige palliatiew­e sorg – iets wat nie nou behoorlik deur die staat of selfs siekefonds­e befonds word nie. Palliatiew­e sorg fokus op die bestuur van pyn, angs en staking van liggaamsfu­nksies in ’n pasiënt se laaste dae.

Sy beskryf vroegtydig­e sorgbeplan­ning as ’n baie sinvolle proses. “Om besluite te kan maak oor ’n pasiënt se sorg, het ek vroegtydig ’n gesprek oor hul vrese en wense oor hul mediese sorg. Dit gee mense die gemoedsrus dat hulle self hul mediese sorg kan bestuur.”

Chemo- en radioterap­ie het steeds ’n belangrike plek in palliatiew­e sorg, sê Venter. “Ek wonder wel of eerlike en ingeligte gesprekke tussen pasiënte, families en kankerdokt­ers nie pasiënte die keuse sou gee om nee te sê vir aktiewe behandelin­g nie. Die fokus behoort nie te wees oor of hulle behandelin­g wil hê of nie, maar wat die beste onder die omstandigh­ede vir húlle is, en hoe om daardie resultate ten beste te bereik.”

In Sue-hulle se hofaansoek word geargument­eer dat dit nie onwettig is om selfdood te pleeg nie, en ook nie vir ’n dokter onwettig is om medisyne voor te skryf wat vir selfdood gebruik kan word nie. Die pasiënt moet egter self dié medisyne inneem – sonder ’n dokter se hulp.

Sue en Diethelm vra dus dat die wet verander word wat tans genadedood met die bystand van ’n dokter verbied. Hulle glo dat dokters nie gestraf behoort te word as hulle terminaal siekes help om te sterf nie. Dis nie die eerste keer dat die genadedood-kwessie in die hof draai nie. Die Pretoriase hoogge- regshof het in 2015 ’ n aansoek om genadedood deur ’n voormalige advokaat, Robin Stransham-Ford, goedgekeur. Hy is egter ure ná die hof se groen lig oorlede. Die hoogste hof van appèl het dié beslissing omgekeer. Dit beteken genadedood is steeds onwettig.

Intussen sê Breederivi­er Hospice se mediabestu­urder, Priscilla Cloete, dat palliatiew­e sorg eerder ’ n aanvaarbar­e opsie vir terminaal siekes is. “Palliatiew­e sorg bevestig die waarde van lewe en beskou die dood as ’ n normale proses. Ons wil nie die dood aanjaag óf uitstel nie. Ons glo elke Suid-Afrikaner het die mensereg tot palliatiew­e sorg en dat genadedood nie deel van palliatiew­e sorg is nie.”

In die nuutste verwikkeli­ng oor genadedood, is prof. Sean Davison, stigter van DignitySA, wat hom beywer vir die “reg om te sterf”, onlangs op ’n aanklag van moord gearrestee­r nadat hy na bewering sy vriend Anrich Burger, ’n kwadruplee­g, in 2013 gehelp het om te sterf. Die staat voer aan dat Davison dalk by ander soortgelyk­e misdade betrokke was. Davison is op borgtog van R20 000 vrygelaat en het aangedui hy gaan skuld ontken, berig News24.

Emosies, beide vir die pasiënt en sy familie, is baie kompleks en genadedood is nie ’n maklike oplossing nie. DR. MARGIE VENTER

 ??  ??
 ??  ?? Yolanda v an D yk en haar man, John, k ort v oor sy dood .
Yolanda v an D yk en haar man, John, k ort v oor sy dood .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa