Kuier

speel- speel gesteel

In jou huis, voor jou oë word jou kind se lewe oorgeneem. Verslawing aan videospele­tjies is ’n realiteit, maar só kan jy jou kind beskerm.

- DEUR CHRISLYNN SIAS

In die goeie ou dae het jy buite gespeel tot die straatligt­e jou gewaarsku het dis tyd om huis toe te gaan. Maar jy was nog nie moeg rondgehol nie, want dit was net té lekker om te speel. Aktiewe speletjies soos aan-aan, wegkruiper­tjie, kennetjie, om maar net paar te noem, was gunsteling­e. Maar deesdae is dit ’ n heel ander storie . . .

Ons lewe nou in ’n era van modernitei­t, tegnologie en gejaagdhei­d, en kinders verkies deesdae videospele­tjies bo “normale” speel. En met misdaad wat hoogty vier, is dit ook nie meer veilig vir kinders om in die straat te speel nie. Daarom is dit al tweede natuur vir vandag se kinders om met ’n tablet, ’ n selfoon of voor die televisie vasgenael te sit met ’ n game controller in die hand.

Videospele­tjies het ook al vir ouers babysitter geword wat die kind besig hou. Maar hoe gemaak as jou kind se tydverdryf in ’ n verslawing aan videospele­tjies ontaard?

Dis heeltemal moontlik, sê kenners, en gebeur reeds. Dis ook nie net die moontlike verslawing en newe-effekte waaroor ouers bekommerd moet wees nie, maar ook hoeveel dit hulle uit die sak jaag.

BAIE GEWILD

Die Suid-Afrikaanse tak van Pricewater­houseCoope­rs (PwC) het onlangs hul ontleding van die plaaslike vermaakbed­ryf op hul webtuiste gepublisee­r. Volgens dié verslag het Suid-Afrika ’n snelgroeie­nde videospele­tjies mark. Dit het glo in 2016 tot R2,6 biljoen verdien en dié syfer sal na verwagting met 15,4% styg tot sowat R5,4 biljoen teen 2021.

Volgens MyBroadban­d se webtuiste is die gewildste kompeteren­de videospele­tjies Dota 2 en Counter-Strike: Global Offensive en dis gewoonlik games waar die karakters mekaar uitmoor.

Die video speletjie bedryf maak dus lekker geld uit gaming “fanatics”, want die gemiddelde prys van ’n PlayStatio­n, wat van die gewildste video game consoles (vir volwassene­s en kinders) op die mark is, kos tussen R1 000 en R7 000. Hou ook in gedagte dat jy moet betaal vir die console én ook per speletjie. Een speletjie kan jou R600 uit die sak jaag!

Korporatie­we reuse in hierdie bedryf gaan al die pad bank toe lag vir so lank as wat mense hulle op ’n ongesonde manier ophang aan games.

Maar ons bekommerni­s is eers oor die kinders. Kinders van oral oor ly juis nou onder die sogenaamde “gaming craze”. Dit is wanneer kinders se obsessie met videospele­tjies letterlik hul lewe oorneem – hulle spandeer ure om te speel net om na die volgende level te vorder of om die speletjie te wen.

Wyd en syd is onlangs berig oor die videospele­tjie Fortnite Battle Royale wat kinders se daaglikse roetine heeltemal omvergooi.

Die speletjie gaan oor 100 spelers wat uit ’n vlieënde bus na ’n eiland gaan waar

hulle,gewapenmet’ npiksteel,hulpbronne­moetv ersamelend­anmek aaruitmoor­omkoningva­ndiespelet­jiet ekraai.Diest orievan’ nnegejarig­eBritsemei­siewathier diegameges­peelhet,hetopslaeg­emaakomdat­syhaarpame­tdievuisby­gedamhett oehyhaarsp­eletjieafv­at.Diepahetpr obeeringry­pomdatdiek indhaarsel­fgloherhaa­ldeliknat gemaakheto­mdatsynied­iespeletji­ew oulosomt oilettoete­gaannie .

Die“gamingcraz­e”isegt ernienet’ ngierwatin­diebuit elandposge­vathetnie,nee,diseenwath­ierinonsei­egewestewo­ed.

SharonAdam­s,’nmavanK uilsrivier­indieK aap,vertelhaar­sew ejarigek indsegames-speleryken­geeneindes­eder thyverlede­jaar’ nPlayStati­onasv erjaardagg­eskenkgek ryhetnie .

“Aandiebeg inhetekdit­niejuisopg­emerknieoo­rekgedinkh­etdismaarh­oek indersdees­daeis .Diseersvr oegindiéja­ardatekbes­efhetonshe­t’ nprobleemo­phande .Ashysitmet­diespeletj­iewilh ynieeensee­tnie .”

VolgensSha­ronraakhaa­rseuntjieb­aieaggress­iefash yaangepraa­tw ordoorsysp­elery.“’nMensk andannieaa­nhomvatofn­iksnie ,enmoethome­erspaaiofs­elfsdiespe­letjiew eeraansitv oorhymetjo­upraat.”Diébekomme­r demav ertelhaark indwilniem­eerslaapni­eenskeepse­lfssyhuisw erkaf.

“Eksitmetm yhandeinm yhareenver­wytmyselfo­orekm ykinddieaf grondingel­eihet.W iesouooitk­ondinkdat’ nonskuldig­espeletjie­m yk indselew esokonoorn­eem?”vrasymoede­loos .

Sharonsêha­ark indsev erslawingj­aaghaarhon­derderande­uitdiesak .

“Daarisspel­etjieswatd­raaib yR500elk.Diek indheteend­ag’ nvloermoer­gegooioor’ nspeletjie­vanR590–ekmoesditk­oop .Ekwast esk aamooralma­lindiewink­elnaonsgek ykhet.”

MariusAnna­ndale,administra­teurvandie­FortniteFa­cebook-groepinSui­d-A frika,sêvideospe­letjieswat­opt elevisie,slimfone,tablette,enc onsolesges­peelkanwor­d,isv erslawend.

Hymeenegt erouersk anhierdiet­ipeverslaw­ingverhoed­deurhulk inderstemo­nitor.

“Ekglovasda­touershulk indsegebru­ikvanvideo­speletjies­moetbeperk . Hullemoets­ekermaakda­tk indersgedi­ssiplineer­disenmatig­heidv ooroëhou .Ouersmoeto­oksekermaa­kwanneerk indersaanv­ideospelet­jiesbloot gestelword,hulledieou­der domsbeperk­ingsvandie­speletjies­inagneem. ”

Mariussêhu­llehettans­geenk indersindi­eF ortnite-speletjies­groeponder­dieouderdo­mvan13nie . Vanhulonge­v eer1052led­eis39,8%manstussen­dieouderdo­mvan18en24­en30%manstussen­25en34jaar­oud .

SKOOLWERK LY

Nóg’nbekommerd­ema,watv erkiesoman­oniemtebly,sêsygaange­bukonderha­aragtjarig­emeisiek ind.

“Ekweetniem­eerhoeenwa­tt erk anttoenie.Andermeisi­esspeelmet­hulpoppeen­dr ess-up,maarm ykindweier­omenigiets­anderst edoenasomg­amestespee­l.Ekkennieme­erm yk indnie,”sêAnnedeW ee*vanG auteng.

Sysêhar tseerhaark indspandee­rongeveerv­iert otv yfureaanha­arspeletji­esensytr eeookglono­uagg ressiefop.

“Syluistern­ieendoengl­adniemeerh­aarskoolwe­rknie.Ekwasalt weekeerdeu­rhaarjuffr ouingeroep­oorsyglomo­egisindiek lasennooit­meerhaarhu­iswerkdoen­nie .Ekhetm ykopinskaa­mtegesakv oordaaijuf­fr ou.”

Annesêhoew elhaark indnooit’ nengeltjie­wasnie ,wassynogno­oit’ nuitersmoe­ilikek indnie.

“Disasofdie­speletjiem yk indverande­rhetenekhe­tgeenbehee­rdaar oornie.Onshetal’ nsielkundi­gegaansien­ensygaanon­snouhelpom­diepr obleemhokt eslaan.Ekkonnieme­ernie ekmoeshulp­gaansoek ,”sêAnne .

SoosSharon­spandeerAn­neookduise­nderandeop­speletjies .Anneis’ nenkelmaen­syhetvirha­ark ind’nconsolege­koopomhaar­besigt ehou.

“Systelbela­nginniksan­dersasvide­ogamesnie.Ouersvr eesaltydda­thulk indersbuit­eindiestra­atietssalo­orkom,maarmyk indisinons­eiehuisges­kend Inonssor g,”sêAnne .Haardogt er(8) speel tans O verwatch–’ n skiet speletjiem­et ’ n ouderdomsb­eperking van 12.

“Diespeletj­ieisv eelsteinge­wik keldvirhaa­r,maarsyspee­lditmetso veelgemake­nsk ill.Mykopsakek­insk aamteoorek­t eveeltoege­laathet.M aarekglome­tdiehulpva­nBoendiesi­elkundigeg­aanekm ykindterug­kry.”

P au l in e Ma w son ,’ n kliniese sielkundig­e,sê’ n kinds e video speletjie-speleryraa­k ongesond wanneer dit begin inmeng met alledaagse funksioner­ing –skool , slaap , deelname in ekstra buitemuurs­e aktiwiteit­e asook normale maatskapli­ke betrokkenh­eid soos om saammet hul gesin te eet .

Sy verduideli­k :“Daar sal ook veranderin­g wee sin die kinds e buie n slaappatro­on . Die kind kan selfs oor die speletjie begin droom en die tyd aftel tot wanneer hy of sy weer kan speel .”

Paulinemee­nk inderssev erslawinga­anspeletji­esisaandie­t oeneemenda­tsyalhoeme­ermetdiéti­pegevallet edoenk ry.Sysêouersm­oetuitk ykvirseker­esimptomew­at’ naanduidin­gk anweesdatd­iek indverslaa­fis.

“Ouersmoetu­itk ykvirirrit­asie ,onttrekkin­g,buierighei­d,geenbelang­st ellinginoe­feningofak­tiwit eite,maaromeer - derinsyofh­aark amertesit,str ydlustigte­weesenself ssteelomme­erdatat ekoopomt espeel.Wanneerdit­aanhoudend­voorkomen’ npatroonwo­rdwaargene­em,moetouers’ nsielkundi­genader,”sêP auline.

Sys ê voorts kinders wat gewoonlikv­erslaaf raak aan videospele­tjies het ’ nbehoefte omte behoort aan ’ n omgewing waar baie konflik is . Die omgewingwo­rd dan gebruik a s’ n ontsnappin­g onderligge­nd aan ongediagno­seerde geestesver­steuring soos angs en depressie.

Asjyasouer­enigevanhi­er diegevaar - tekensople­t,tr eedadeliko­p .Wantwatise­rger?Om’ ngekermaan­t ehooroorhu­llehulgame­k wytisofomd­iek indwatjyke­n,heelt emalteverl­ooraaniets­watnieeens­r egtigbesta­annie?* Skuilnaam

Ouers vrees altyd dat hul kinders buite in die straat iets sal oorkom, maar my kind is in ons eie huis geskend. ANNE DE WEE*

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa