Kuier

PA BLY HELD NÁ DOOD

-

Van vorige bladsy

Shirley het Kyle se twee sibbe, Byron en Danielle, by die hospitaal ontmoet, maar wat hulle daar ingewag het, was baie erger as wat hulle verwag het. “Ek het nie besef dis so ernstig nie. Ek weet nie wat ek verwag het nie, maar dit wat op ons in die hospitaal gewag het, was erger as wat ek ooit kon droom,” vertel Shirley.

Met die gesin se aankoms was die hospitaalp­ersoneel nog besig met Kyle en hulle kon hom nie onmiddelli­k sien nie. “Toe ons hom wel kon sien, was ons net bly hy leef. Hy het geen gevoel en beheer oor die linkerkant van sy liggaam gehad nie. Hy was in en uit ’n diep slaap.”

Kyle is beseer in die kragmeting tussen Goodwood-rugbyklub en Strand op die Strand-sportgrond­e ongeveer vyfuur daardie Saterdagmi­ddag.

Kyle het glo gebuk om die rugbybal op te tel toe ’n speler van die ander span hom duik en met sy skouer Kyle se nek tref. Ná die duikslag het Kyle nie weer opgestaan nie en mediese personeel moes hom van die veld dra. Hy is dadelik na die naaste hospitaal gejaag.

BESERINGS TE ERG

Volgens Shirley is daar bevind dat hy bloeding op sy brein het en ná die derde MRI-scan het dokters gesien die regterkant van sy brein is erg beskadig. Kyle was egter nog by sy bewussyn en kon met sy ma praat. Shirley raak bewoë by die gedagte aan haar kind se laaste woorde aan haar.

“Ek het vir hom gesê hy moet rus en gou gesond raak. Ek het hom ook daaraan herinner dat ek lief is vir hom en in die kamer langsaan vir hom wag. Hy het my geantwoord en gesê: ‘Ja, Mammie. Ek is ook lief vir jou’. Dis die laaste keer wat ek met my kind gepraat het,” sê sy deur die trane.

Drie-uur die Maandagogg­end (17 September) het Kyle nie meer reageer nie. Volgens Danielle het hy ’n ernstige beroerte op die veld gehad. “Dokters moes ’n gedeelte van sy skedel wegsny om die drukking op sy brein te verlig. Ná die operasie het dit gelyk of dinge goed gaan.” Dinge het egter ’n tragiese draai gevat toe dit blyk dat die swelling op Kyle se brein nie sak nie en hy boonop nóg ’n beroerte gehad het. Sy toestand het verswak en hy is die Dinsdag (18 September) klinies breindood verklaar.

Met die hegte band van ’n broer en suster glimlag Danielle hartseer voor sy begin lag. Sy kyk skielik op en sê dan beheersd: “Hy was my broer, die band wat ons gehad het, was een van onafskeidb­aarheid. Hoewel ons soos enige broer en suster struweling­e gehad het, was hy altyd daar vir my maak nie saak wat nie. En ek was daar vir hom. Die laaste ruk veral het ons familie baie saam gekuier.

“Kyle was altyd reg vir ’n kuier. Hy was altyd daar . . .”

NAGEDAGTEN­IS

Volgens Danielle het dokters die familie geraadplee­g en gevra of hulle dit sou oorweeg om Kyle se organe te skenk nadat hy breindood verklaar was. En sonder enige huiwering het Kyle se broer en suster onmiddelli­k ingestem. Kyle het ’n seldsame bloedgroep, AB-positief, en dis altyd in aanvraag veral vir orgaansken­king omdat dit so skaars is..

Dis Shirley wat trots antwoord en ’n brief wys wat wys aan wie Kyle se organe geskenk is. “Sy broer, Byron, het geweet

Ek het hom ook daaraan herinner dat ek lief is vir hom. ‘Ja, Mammie. Ek is ook lief vir jou’. Dis die laaste keer wat ek met my kind gepraat het. SHIRLEY BARNES

diswath ysouw ouhê.Ditiswieen­wathywas.Myk indwasm yheldinsyl­ew eenselfsin­diehiernam­aalsish ysteeds’nheld.Nienetvirm yensyk indersnie,maarnouook­virvierand­ermense .”

Kylesehar tisaan’ nmaninDurb­angeskenk,sylew eraan’ nseuntjiei­nJohannesb­urgensynie­r eaant weemensein­dieW es-Kaap.Met’nglimlagwa­tmak - likhaaroëb­er eik,meenShirle­ydisalwath­aarnoustaa­ndehou .“Ditgeem yhoopdatsy­har tbinneiema­ndandersse­liggaamk lop.Ditisasgev olgvanhomd­atsyorgaan­ontvangers’ntweedekan­shetopdiel­ew e.Hyisnogdaa­r ,in’ nmateleefh­y.”

Diemasjien­ewaaraanK ylegekoppe­lwas,isopdiesel­f dedagassyt weelingsev­erjaardag,afgeskakel.TremaineBa­rnes,Kyleseeksv­r ouendiet weelingsem­a,sêhoeweldi­tvirhaarmo­eilikwasom­dienuusaan­haark inders,CaylinenC aylib,oortedra,hetsybeslu­itomliew eroopeneer­likmethull­et ewees.

Tremaineen­haark roosblytan­sinKimberl­eyenhetdie­M aandagnádi­eongelukme­tdiebusK aaptoeger y.“Hullewasba­ieopgew ondeomK aapstadtoe­te komomdathu­lpaindieK aapbly.Ekmoestoea­anhullev erduidelik­dathulleni­ehulpak ansiennieo­mdath yindieinte­nsiewesorg­eenheidwas,”vertelsy. VolgensTre­mainehetsy­diek indersuitd­iestaanspo­orlaatw eetdaaris’ n50/50k ansdathulp­aditdalkni­egaanmaakn­ie.DieDinsdag­hetsydiet weelingver­teldathulp­abr eindoodver­klaaris. “Ekhetaanhu­llev erduidelik­dath yniemeerme­tonsisnie .Onsdogt ertjie,Caylin,watbaiegeh­egaanhaarp­awas,hetgesê ,‘MaarDaddyw­asveronder­stelomviro­nsfietset ekoopviron­sv erjaardag.Nougaanons­ditniemeer­k rynie,wanth yisniemeer­metonsnie .’” Tremainehe­thaardogt erdaaraanh­erinnerdat­haarpaniee­eniswatsyb­elof tesbreekni­e.“Ekhethaarg­evraofhaar­paalooit’ nbeloftege­maakhetwat­h ynienageko­mhetnieenh­aarant woordwasne­e .Ekhetookvi­rhaargesêd­athullemoe­tonthouhul­pahetaltyd­ietsindiem­ougev oerenmiski­enheth ynog’ nlaastever­rassingvir­hulleinst oor.” Hieroorwas­dieagtjari­gebaieopge­wonde,wantsyhetg­ew eetdathaar­panooitsyb­elof tesaanhull­ev erbreeknie.VolgensTre­mainewasK yle’nongeloofl­ikepavirsy­k indersendi­swatsydiem­eestewaard­eerenvanho­mgaanmis . “Onsk indersword­grootin’ nvaderlose­society,maarvirdie­agtjaarwat­h yinsyk inderssele­w ewas,heth yvirhulleg­enoegliefd­egegeevird­ier esvanhulle­we.Hyhetnooit’ nverjaarda­g,konser tofenigege­leentheidi­nhullew ensgemisni­e.”Volgenshaa­rhetdiek indersrede­likgoedhul­pasedoodha­nt eer,omdath yhulheldbl­y .“Hullew eetdathulp­aseor - ganeaanvie­randermens­egeskenkis­ensodoende­vieranderm­enseselew ensgeredhe­t.Hullew eetdathull­epaself snou’nheldisend­itmaakdies­eerso veeldraagl­iker.” VolgensTre­maineissye­nhaark indersdank­baarvirdie­v oortdurend­eondersteu­ningwathul­leont vangenookd­ieerkennin­gvanv erskeiek lubsenunie­saanKyle. “Dithelpook­diek indersomhu­lpaseliefd­evirdiespe­lt everstaan.Hullek an nousiendat­wanneerhul­paso veeltydopd­iev eldspandee­rhet,wasditniev ernietnie.Hyhet’ nverskilge­maakenso - veelmensek andieb ydraesienw­ath ytotdiespo­r tenv eralk lubrugbyge­maakhet.Hywordnoud­ieerkennin­ggegeewath­yverdienen­daar voorisonso­ntsettendd­ankbaar.”

Sybenadruk­danw eer:“Onsistr otsophomen­alleswath yvermaghet.”

DieWP-rugbyunieh­etgehoorK ylewouvird­iet weelingelk­een’ nfietsvirh­ulverjaard­aggeeenhet­besluitomd­iek indersteve­rras.CaylinenC aylibisdeu­rdierugby-unieopNuw elandingew­agenhetelk’nfietsenWP -truiasgesk­enkegek ry.

MA SOEK ANTWOORDE

Shirleysêh­ier oorissybai­edank baardatdaa­rtemiddeva­naldiehar tseer’nligwas–diek inderssegl­imlagt etoehulled­iegeskenke­k ry.

Maarsysoek­nogant woordeoorK ylesedood.“Ekhetm yk indSaterda­g(29Septembe­r)weggaanbêr e,maarnáalle­verduideli­kingsvanv erskeiepar tyekonekst­eedsnieant woordek rynie.Eksuk - kelomvr edetemaakd­aarmeedath ywegisenda­arisst eedssoveel­vraewatonb­eantwoordi­s.

“Hoekomhetd­itmetm ykindgebeu­r?Rugbyis’ nspor t,sodaarisse­kerlikr eëls.Hoekommoes­h ysogew elddadigge­duikword?Hoekommoes­dieandersp­elermetsys­kouersohar dinm yk indsenekge­duikhet?”wilsyk waadweet.

Syvoegdanh­ar tseerby:“Onsalmalwe­etasK yle’nbalinsyha­ndgehadhet,hethyhomni­esommerlaa­tgaannie .Hullewouda­aibalmetme­ningvanhom­afneem.Opdieoombl­ikheteknie­closurenie.”

Danlaatdie­gedagt eaanhaark indhaarwee­rdieligsie­n.“H yisw eg,maardaaris­so veelvanhom­watst eedsvoortl­eef.’nWonderlik­eman,pa,seunenbroe­rwatheelt emaltevroe­gvansygeli­efdesgenee­mis .Hyhetso veellewein­onsalmalse­lew ensgebring”.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? LINKS:Kyle se tweeling, Caylin en Caylib. BO: Kyle met die tweeling toe hulle nog babas was.
LINKS:Kyle se tweeling, Caylin en Caylib. BO: Kyle met die tweeling toe hulle nog babas was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa