Kuier

Wat die har tvan volis

Disnienetk ankerlyers­watonderhu­lsiekt egebukgaan­nie ,hulnaasbes­taandesw ordookinon­denkbarepy­ngedompel.DEUR

- CAROLYN SWARTS

Dieleweisv olsoveelvr­aewaar op’nmensniean­t woordek rynie.Aldiehoeko­msenwaar omswaarmee­onsmaarmoe­tsaamleef .

Kindersvra­dik welsvirons­vraewaar - op hulle antwoorde verwag , want volwassene­s is mos veronderst­el o mal lesteweet . My kleinseun vra my nou die dag :“Ma , wa tis kanker en hoekom kan dokters nie die kankerlyer­s gesond maak nie ?Daar is dan medikasie wat T B kan geneesen vigs is nie meer ’ n doodvonnis nie .Hoekom kry kankerlyer­s dan swaar ?”

Hoe verduideli­k jy aan ’ n tienjarige dieomvang van hierdie vreeslike siekte as jyself nie altyd kan verstaan hoekom daarso veel lyding moet wees nie ? In sy jonglewe is hy al ’ n paar keer blootgeste­l aandie lyding vange liefdes wat met kankergedi­agnoseer was . Sy vrae het my weerlaat wonder hoekom ’ n mens soveel pyne n lyding moet deurmaak.

Hoekommoes­m ygrysemoed­ervanoordi­etagtig ,watvirjar ediep ynvanar - tritismoes­v erduurende­urso veellewens­tormsis,inhaarwint erjarebors­k ankerkry?Konsyniema­ar ,ná’ nvolenr yplewe,netsaligna­haarfinale­rusplekv ertreknie?S ywasso’ nwaardiged­ame,saggeaarde­nr egmetw yseantwoor­de.Hoekommoes­syophaarsi­ek bedinp ynuitroepe­nsêsyk anniemeern­ie?

Dan was daar my boetie wat so voluitgele­we het . Hy was altyd die siel van enige partytjie . In die fleur van sy lewe , netoor die vyftig . Hy wat nooit siek geraakhet nie , wat net dokter toegegaan hetvir werk beserings , i smet gevorderde­longkanker gediagnose­er . Ons was verpletter , maar hy , getrou aan sy positieweg­eaardheid , het hierdie vreeslike nuusaanvaa­r en gesê dat hy nie insake n as gaansitnie .Totaandiee­indewash ypositief,hyhetnooit­gek lanieenhet­systrydbom­enslikenmo­ediggestr y.Totaandiee­indew ouhysog raagnoglew e.

Daarism yskoonma,ookoordiet­agtig.’nFynvrouwa­thaarlew elankhar dgewerkhet.’ nVrouwatal’ nhelepaark­eer’nkindaandi­edoodmoesa­f staan.Hoekommoes­synáso veelontber­ingsookdie­g rootKk ry?Hetdielew ehaarnieal­genoegk lappegegee­nie?

’n Mens vergeet so maklik van dienaasbes­taandes van kankerlyer­s wat netso verskrikli­k ly . Magteloos moet hulletoeky­k hoe hul geliefde voor hul oë wegkwyn en verander in ’ n hulpelose wese inonuithou­dbare pyn . Jy sit daarlangs joudierbar­e moeders eb eden wens jy kanhaarpyn wegneem . Jy bid dat sy uit haarlyding verlos moet word , maar wil ooknie van haar afskeid neem nie .

Jysienhoej­ouboetiesu­k kelomasemt­ehaalenw ensjyk ansélfdiel­uginsylong­eblaassoda­th yniesoswaa­rk rynie. Jy steek jou pyne n hulpeloosh­eid wegomdat hy dans o positief is . Jy breek induisende stukke wanneer daardie laasteoomb­lik k omen hy ná die ontsaglike­stry dom asem net wegraak . Dit was sopynlik omte sien hoe my skoonmoede­rse lyfie al hoe kleiner word , die eens aktiewe vrou wat nounet ’ n klein bondeltjie daarin haar bed is . Jy probeer haargemakl­ik maak , maar weens diep y nisdie geringste aanraking vir haar ’ n marteling . Jy is verlig wanneer hulle van hulpyn verlos word , maar jy moet dan gewoond raak aan die groot leemtes .

Hoe antwoorde k my kleinseun ? Ekhet ditto e só probeer verduideli­k :“Mykind , baie goed gebeur wat ons nie altydverst­aan nie . As dit Gods e Wil is , salonsdit kan verstaan . Miskien word jy eendag ’ n dokter en vind ’ n kuur vir kanker .”

Ná ’ n paar dae kom hy terug ens ê hydink hy het ’ n oplossing om kankerlyer­sgesond te maak . Die witbloedse­lle in onsbloed maak kieme dood wat ons liggaambin­nedring en dan raak ’ n mens gesond .Watasditge­pr ogrammeerk­anwordomka­nkerselleo­okdoodt emaak,dansalkank­erlyersges­ondk anwordenni­esoswaarkr­ynie.Watas...?

Aanallek ankerlyers­enhulgelie­f des,magGodjull­edraenk raggeeomhi­er - diemoeilik­epadt ek anstap.

Jy is verlig wanneer hulle van hul pyn verlos word, maar jy moet dan gewoond raak aan die groot leemtes.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa