Voorblad: Hildegardtmaloor ma-wees
Hul sieklike baba is nou ’n gesonde woelwater-peuter. En Hildegardt van 7delaan kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker en spesiaal dit is om sy ma te wees nie. DEUR MARETHA BOTES
Die afgelope jaar en ’ n half was vir 7de Laan- aktrise, Hildegardt Whites (32) en haar man, Kuba Silkiewicz (33), van die kosbaarste tye in hul huwelik en as hulle terugkyk, sien hulle genade op genade.
Hul groenoog-seunskind, Miles (16 maande), is woeliger as ooit en dit opsigself is vir dié ouers een van die grootste blessings, want dinge kon sóveel anders gewees het, sê Hildegardt.
Die sagte uitdrukking in Hildegardt se oë wanneer sy na Miles kyk soos hy op die vloer speel, spreek boekdele oor haar liefde vir dié kleinding. Kuier- lesers het self verlede jaar op klein Miles verlief geraak toe ons hom saam met sy ma op ons Kersfeesuitgawe se voorblad gehad het. Ons wou nou, byna ’ n jaar later, opvang met Hildegardt oor hul reis tot nou.
HUL WONDERWERK
Soos alle mammas het Hildegardt ’ n vooropgestelde idee gehad van wat mawees sal behels, maar dit is selfs méér as wat sy kon droom. Meer vreugde.
Miles is in April verlede jaar op 38 weke met ’ n hartkondisie gebore en moes weke in die hospitaal deurbring. Die vreesaanjaende gedagte dat hulle hom byna verloor het, maak die band tussen ma en seun nog sterker en spesiaal. Hildegardt praat dikwels van Miles as haar “wonderwerk”. Vandag is hy ’ n gesonde peuter en het geen simptome oorgehou van die hartkondisie nie. Hy eet gesond (en báie, volgens sy ma), sê al ’ n hele paar woorde en loop oral. “As ek na hom kyk, kan ek steeds nie glo dis dieselfde mensie wat so siek was by geboorte nie. Hy is ongelooflik,” sê Hildegardt.
As hy sy ma se oog vang, helder sy gesig op en sprei daar ’ n glimlag dat jy net tande sien. Voor Miles se geboorte was aantrek en mooimaak ’ n baie ernstige gedoente vir Hildegardt. Jy kon haar deur ’ n ring trek. Maar toe Miles eers daar is en omdat die omstandighede rondom sy geboorte dinge gekompliseer het, het sy besluit daar is eenvoudig nie meer tyd vir sulke dinge nie. Sy wou elke oomblik met Miles spandeer. Vandag nog kan vroeër jare se rooi lippe, gedoende naels en hakkies haar nie skeel nie. “Ek was ’n meisie wat ses keer aangetrek het voor ek by die deur uit is. Daar is eenvoudig
yddaar voornie!Enekisheeltemaloukeidaarmee .Gelukkiggundieswaarverkeeroppadw erktoemytydomdaremmywenkbrouetedoen.”
Daaisê -dingvan“silenceisgolden ”isbeslisnieuit gedinkdeur’ nmensmetkindersnie.“Hyhoum yopm ytone!”sêHildegardt.“Enasditstilw orddanw eeteksommerdaarisietsaandiegang .”
Netnoudiedaghetdaarw eerso’ nonheilspellendestilteoordiehuisgehangendadelikhetsyv ermoedietsisniepluisnie .Toesyindiesitk amerkom,hetMilesreedsdiebanksekussingsopdievloergepakenwash yvreesloosopdieruglening.Endaarspringh ywraggiesenflopopdiekussingsneer .Dieenelaggies.“Mymondhetoopgehang . Waarleerdiek indsulkegoed?”sêsyenlagsteedsverbaastoesydaaraandink .’nAnderkeerhetdiek napiepensenpootjiesopdieeetk amertafelgesitmet’ nsielsgelukkigeuitdrukkingopsygesigendieblommeindievaaseenvireenaf gebreekenv oorsyneusgehouomt eruik .
Milesisbaieliefvirdruk kiesgeeendoenditsomssommersoindiev erbyloop.“Ditisbesliseenvandielek kerstedingevanma-w ees.Hierdielekkerdrukkies.Enomt esien:H ier’s’nbietjievanmy,hier ’s’nbietjievanK uba.Ensypersoonlikheid,hoeditont wikkelenh ygroei.Ditisw onderlikomt esienhoeh ybynadaagliksv erander.Hyweetwath ywilhêenwatniéensalvirjou’ nferm’nee’geeasjyietsdoenwath yniewilhênie.Ensylagg ie!H ylagv erskrikliklek ker.”
VirHildegardtishaareiemadiet oonbeeldvanmoedersk apenbelsyhaargereeldvirraadinkopk rap-oomblikke.“Mymaglowat ermaakgesond .Ashyknieserigisofash ytandesn y,ishaarraadomhomindiebadt esit,”sêsy .Ookhaarvriendinnestaanhaarger eeldbyenaktriseDiaanLa wrensonhetw eervirH ildegardtdieraadgegeeom’ nhoëkoorsmetnatsok kiestebreek.“Jydoopsok - kiesinwat er,draaidituitentr ekditaansyvoetjies.N ielankniedanisditbet er.”
InAprilvanjaarhethulleM ilesseeersteverjaardaggevier.Ditwasookdiedagwaarophysyeerst epaartr eëgegeehet.Hullehetgev oelomvirhom’ npar tytjietegeevirsyeerst everjaardag.Virsommigemenseisdit’ nonnodigeaff êre,wanthullemeen’ nk indvaneenjaaroudgaan nieonthoudath y’ npar tytjiegehadhetnie.MaarHildegardtmeenhullew ousylewevier,wantditwassoamper tjiesofhullehethomnieb yhullegehadnie .Ensohethullesylew egeviermet’ ndinosouruspartytjie(sygunst eling-dierasie)saammetclosevriendeenfamiliewathullebygestaanhetdeurmoeiliket ye.
TYD SAAM IS SPESIAAL
Ditis’ nbesonderbesiget ydvandiejaarvirHildegardtenK uba.Terwylsysomstottwaalfureperdagopst elis,entussendeurhaarhandev olhetmet’ nsuperwoeligepeuter,isK ubatansinChinavirdiemusiek blyspel,Chicago.“Thisisho wweroll,”sêsy .Kuba,watt ydensdie Kuiervoorbladshootvir’ nweektuiswas ,sêditisvirhomongeloofliklek keromt esienhoeMilesgroeienont wikkelwanneerh yvirlanknieb ydiehuisisnie .Voorhul hultrouehethuller eedsbesefenvr edege- e gemaakdathulleleef stylniekon vensioneel ioneelisnie.DatK ubawelsomsw egvandie die huissalw erk,enH ildegardtdiehuishou- ishoudingaandiegangsalhou .H ysê:“Virmy Virm yisdit’ nvoorregom’ npat eweesen en steedsmypassieuitt eleef.Ekw eetvan tvanbaiemensevirwieditniébeskor eisnie is nie.” .”
Diétweesev erskillendeagtergronde ondemaakdielew evirhulleenk leinM ilesin- lesinteressantensor gvir’ nprutpotvankultu- kultureentale .Hildegardtis’ nvolbloedWes- WeskusmeisievanV redenburgenK ubaaldie aaldiepadvanP oland.HypraatmetM ilesEn- s EngelsenP ools,“sodathydaremdietaal taalkanherken”,enmapraatA frikaansenEn- en Engelsmethom.S yisbaietr otsomt esê esê hyverstaanPoolsendatdaarsoms’ s’ nPoolseofA frikaansewoorduitglip.
Hulverskillendeagtergrondehetnog tnogelkejaarmetKerst ydvirhullediege- geleentheidgebiedomdiebest evanbeide beidehulwêreldemetKersf eesteontgin.Ou- . Ou- kersaandsougew oonliksaammetK ubasefamilieindieK aapweeswaartradisionelePoolsegeregtegesmaakisenKersdagbyHildegardtsemenseaandieW eskus.Maardiéjaargaanheelandersw ees.WantwanneerH ildegardtenM ilesinDesemberhulsak kepakomdiestadsligg iesvanJohannesburgagtertelaat,salditweesomb yKubainChinaaant esluitvir’nwitKersf ees.HoewelHildegardtbietjiebenoudvoelomalleent ereismet’ nkleinding,issynogtansvr eeslikopgewondeoordiebelew eniswatophullewag.“Nouhouonsnetduimvasvirbaiesneeu!”sêsy .
Ongeaglangt yewegvanmek aar,verstaanHildegardtenK ubahoespesiaalditisom’ ngesint ek anweesenkoest erhulleelkebietjiet ydsaam.S omsisditvirhulledielek kerstedingomop’ nSaterdagheeldagmetpajamasindiebedt dag heeldag metpajamasin die bed te elêennett lê ennettechat echatofvirM of vir Miles ilesdieeenst dieeen sto- orieboeknádieandert rieboekná die ander telees. elees.Saamwees. Saamwees. Closewees.Dísmosdiest Closewees. Dís mos die stofwaarvange- ofwaar vangelukkigeherinneringegemaakw lukkigeherinneringegem aakword. ord.