Rugbyheld: Pageeanderhoopnásydood
Rugby waarvoor hy so lief was, het sy lewe geëis. Sy familie se lewens is leeg sonder hom. Maar sy dood was nie verniet nie, want dit het hoop aan ander gebring. DEUR CHRISLYNN SIAS
Hy het rugby geleef, geëet, geslaap en gedroom. En dít is ook hoe Kyle Barnes (31) van Ravensmead, naby Bellville in die Kaap, gesterf het . . . Op sy tweeling se agste verjaardag. Maar hy was ook ’ n omgee-mens en met sy dood het hy deur middel van orgaanskenking aan vier ander mense nuwe hoop gegee.
Shirley Barnes se gemoed skiet vol terwyl sy hart oopmaak oor die verlies van haar geliefde seun.
Kyle, ’n eerstespanspeler van die Goodwood-rugbyklub, is op Saterdag 15 September beseer tydens ’ n rugbywedstryd. Dié jong pa van twee is ’ n paar dae later breindood verklaar en sy gesin het die hartseer besluit geneem om die lewensondersteunende masjiene af te sit.
Shirley sê hoewel sy weet en besef haar kind is dood, kan sy steeds nie van hom in die verlede tyd praat nie.
“Kyle is my held en ’ n goeie seun in soveel opsigte. Hy bring soveel vreugde in my lewe dat ek steeds nie anders kan as om te glimlag wanneer ek aan hom dink of die dingetjies wat hy gedoen het nie. Hy was die middelkind,” vertel sy terwyl ’ n glimlag aan haar mondhoeke trek.
Sy herinner jou vinnig dat sy nie net mooi goed oor haar seun te sê het omdat hy nie meer daar is nie. “Alles wat ek oor my kind sê, is die reine waarheid. Hy was ’ n liefdevolle mens. Dit sal nooit verander nie.” Volgens Shirley was Kyle altyd reg met ’ n grap en gereed om diegene om hom te laat lag. Sy begin saggies lag voor sy vertel dat hy nooit lief daarvoor was om ’ n foon op te tel en haar te bel nie. “Ek sou hom dan bel en vra of daar een of ander onderonsie tussen ons is waarvan ek nie weet nie.”
Dan is dit asof die werklikheid van Kyle se heengaan Shirley skielik tref. “Hy sou my altyd onder sy arm hou en laggend sê: ‘My ma jy raak oud en al hoe kleiner.’ Dan sou hy my liefderik omhels terwyl my kop perfek in die holte van sy arm pas,” sê sy terwyl die trane vrylik vloei.
Kyle se liefde vir rugby kom al van sy laerskooldae af. Shirley vertel niks kon hom van die rugbyveld weghou nie. “Hy het elke middag getrou gaan oefen en sedert sy eerste wedstryd was daar min dinge wat hom so gelukkig gemaak het as om koning te kraai op die veld. My kind het gelewe vir rugby en as hulle die dag gewen het, was daar groot feesvieringe saam met sy spanmaats.”
LIEF VIR RUGBY
Dis ook sy liefde vir dié sport wat daartoe gelei het dat hy ná matriek sportwetenskap gaan studeer het. Kyle het by die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement as ’n persoonlike assistent gewerk. As deel van sy werk moes hy sportdae organiseer, maar hy het dit nie net gereël nie, hy was ook altyd daar.
Kyle het later ook ’n HR-kwalifikasie verwerf en toe hy gradueer, vir sy ma gesê hy beplan nog groot dinge vir sy toe-
koms.Hyhetookvirdieaf gelopesesmaandeby’nverpleegkollegeinHeideveldopdieK aapseVlaktegewerk.
Syjongersussie ,Danielle,isookbaietrotsopwatK ylevermaghetensyv ertelditwassydr oomomv erdertegaanstudeerendaarnavirminderbev oorregtessportklasseaant ebied.“Hywourugbyenk rieketafrig.Ditwassydr oom.”
Disasofsyhaarbr oervoorhaarsienuitdrafopdierugb yveldterwylsyv ertelvansyspeeldae .“Vandathybeginrugbyspeelhet,wash yindienommer14-trui.Hyhetrightwinggespeelenhetnooit’ nandernommeropsyruggedranie .Vandagisdaarniemeer’ nnommer14-truibysyk lubnie... ”
NásydoodhetGoodw ood-rugbyklubbesluitomniemeerdienommer14t egebruiknie.Kylesetruiwasopsyk isenissaammethombeg rawe.Diek lubgebruiknoudienommer24virdier egtervleuel.VirShirleywasdit’ nbaiemooigebaarvandiek lub.
VOOR SY DOOD
Danwordalbeivr ouestilendisasofhullemekaarwoordeloosbemoedigomsterktewees,terwylhulledietrag iesegebeureherroepvoorKylesest erfte.
Saterdag15S eptembervanjaarwassoosenigeanderSat erdagvirdieBarnesfamilie.VirKylewasditrugb ydagenhullehetgeweethysouêr ensop’ nrugbyveldwees.
DitisasofShirleyhaarfisiekenemo sioneelmoetv oorbereivoorsyoordaar - dienoodlottigedagk anpraat.S yskuifregopdiest oelwaaropsysitenk ykvlugtigeersnahaaringestr engeldevingersvoorsybeg invertel.
“Ekwasdaar dieoggendb y’nbegraf- nisenhetnádiebeg rafnis’nfamilielidgaanbesoekt oeek’ noproepk rydatKylegedurende’nwedstrydbeseerisendathyoppadisnadieM ediclinicnabySomerset-Wes.”
Kylesevriendinhetdiefamilielaatweetvansybesering .Syfamiliewasnietydensdiev oorvallangsdiev eldnie.
“EkhetnooitK ylesew edstrydegaankyknie,”vertelShirley.“Hoewelekhomensyrugb yspeleryrespekteerenondersteunhet,koneknooitm yhar tsterkmaakomt egaank yknie.Eksounooitdaarkonsitensienhoem yk indseerk rynie.Nee.”Dietranebeg inweervloeit erwylsyv erderoordiedagpraatwathullewensonherroeplikveranderhet.
Hy bring soveel vreugde in my lewe dat ek nie anders kan as om te glimlag wanneer ek aan hom dink of die dingetjies wat hy gedoen het nie. SHIRLEY BARNES