Kuier

Genadedood: Wat sêdiesterw­endes?

Baie mense het ’n eier te lê oor genadedood, maar wat sê diegene wat op sterwe lê? Twee terminaal siekes vertel ons van hul stryd en hoe hulle oor genadedood voel, maar sou jy kies om te sterf as jy kon?

- DEUR IVOR PRICE

Dit gons omtrent in Kuier- land ná ons artikel (3 Oktober 2018) oor ’n voorgestel­de “doodswet” wat aan terminaal siekes die reg sal gee om self oor hul dood te besluit. Nou praat twee kankerpasi­ënte oor hul reis na die dood, en hoe hulle oor genadedood voel.

Waar hy in sy leunstoel regop sit, is dit moeilik om te glo dat Gavin Sauls* oor ’n paar maande ses voet ses gaan lê. (Vanwee die sensitiewe aard van die artikel, het die pasiënte verkies dat hul name nie genoem word nie.)

Dit is eenvoudig ’ n mediese feit. Hy het gevorderde prostaatka­nker en die dokters het hom hoogstens vier maande gegee. Vyf, as hy gelukkig is.

“Vyf maande is te veel,” skerts die 72jarige Gavin by sy huis in Westdene, Johannesbu­rg. “Selfs al bid ek elke dag, gaan ek steeds sterf. As dit nie vir my kinders was nie, het ek lankal iets mal gedoen . . . Ek verstaan nie waaroor die bohaai gaan nie. Almal van ons moet die een of ander tyd doodgaan.”

Hy verwys na die doodswet, wat tans in die parlement ter tafel is. Met dié wet sal terminaal siekes wettiglik voorskrifm­edikasie by hul dokters kan kry wat uiteindeli­k tot hul dood sal lei. Dit word as bystanddoo­d beskou. Genadedood, daarteenoo­r, geld in die geval waar ’ n dokter self die medikasie toedien as die pasiënt te swak is om dit self te doen.

Prof. Sean Davidson, ’ n Kaapse universite­itsprofess­or, is onlangs op R20 000 borgtog vrygelaat. Hy moet weer in No-

vembervanj­aarindieho­fv erskynnada­thynabew ering’nboesemvri­end,diev erlamdedr.AnrichBur ger,reedsin201­3gehelphet­omdeurgena­dedoodt esterf.

Yolandavan­D yk,diew eduweevand­ieoorleder­ugb yspeler,JohnvanD yk,hetonlangs­aan Kuier gesêdiev oormaligeW­PDisa-sent erhetooken­kelew ekevoorsyd­oodvir’ ngenadedoo­dgevra.Hyhetgevra­datY olandasyon­koloogvra“omaant ebeweeg”–’ nversoekwa­ttotJohnse­ontst eltenisdeu­rdiedokt ergeweieri­s.Hoewelditn­ievirhaarm­ak likwasomhi­er oormetdieo­nkoloogt epraatnie,hetsyt ogverstaan.“Ditwaseenv­andiemeesp ynlikevrae­wath ymyooitgev­rahet,maarekhetv erstaan.Vierjaarse­p yn,lydingende­pr essiewasge­noegvirhom.”

WAG VIR DIE DOOD

Gavin,’nafgetrede­onder wyser,sienooknie­meerdiepun­tvandielew enie.H yisdriejaa­rgeledemet­k ankergedia­gnoseerenh­etseder tienalsins­yv ermoëgedoe­nomdiesiek­t etek lop.Nouwagh yelkedagvi­rdiedood ,terwylhyál­swak kerenswakk­erword.

Eersis’ n“onskuldige”vlek kieopsybla­asontdeken­daarnahet’ nlangsiekt­ereisbegin­wathomstad­igmaarseke­rooksielku­ndiggek nakhet.Diek ankerhetin­tussennasy­limfk nopeenlong­eversprei.Daarisniks­meerwatdie­doktersvir­homk andoennie .

“Ekhetgeenl­ew ensgehalte­oornie .Ekisinelkg­evaldiemee­st evandiet ydalleen,”sugG avin.“Ekhetgeent wyfeldatek­lank al’ndoktersou­gevrahetom­m yvanmypyne­nly dingteverl­osmet’ ninspuitin­gasditw ettigwasni­e .Disinelkge­valwettigi­nlandesoos­Belg iëenNederl­and.”

Gavinerken­dath ydalkniege­nadedoodso­ust eunash yopmeerond­ersteuning­vansygelie­f deskonstaa­tmaaknie.“Ditisseker­andersasjo­uk indersenvr­iendeuithu­lpaduitgaa­nomjoulaas­tedaespesi­aalt emaak .Maarekhett otdiebesef­gekomdatek­sekerlikal­leengaanst­erf.Alwateknou­het,is’ nuitgerekt­esiekteena­lhoemeerp ynwatopmyw­ag.”

Nóg’nkankerpas­iënt,Mary-AnnSolomon­s*(54)vanC aledonindi­eW es-Kaap,verteldats­yvr oeërvanjaa­rdiebeslui­t geneemheto­mv oluittelew­e– alissyooki­nhaarlaast edae. Syhetaan vanklikche­moterapiev­irborsk ankerontva­ng, maardiegew­ashetintus­sent otinhaarlo­ngeverspre­i.Ookvirhaar­isdaargeen­mediesebeh­andelingme­erwathaarl­ewek anrednie.

Mary-Annhetr eedsselfr eëlingsget­refdatdiep­laaslikeho­spic ehaarindie­v olgendefas­evanhaarle­w eensiekt egemaklike­nmetsominp ynmoontlik­hou .“Diediagnos­ewasvirm y’ ngeweldige­skok .Myleweheti­n’ noomblikve­rander.Almalhetal­tydgesêeki­s’ njongouma.Nouisek54e­nwagvirdie­dood ,”vertelsy.

Syis,volgenshaa­r, nogtansdie­positief stemenswat­syken.“K ankeris’ ndingwatin­joukopkoms­it,maarekw eieromditt oetelaat. Ekhet’nvollewege­had. Ja, eksounogba­iejaresaam­metm yk indersendr­iekleinkin­derswouhê,maarditism yniebeskor­enie.Ditwasinel­kgevalnie’ nregnie.Ekmaakdieb­est evan’ nslegtesaa­k.Eklew evoluittot­ekm ylaastease­mgaanuitbl­aas.”

REG OF VERKEERD?

Vangenaded­oodwilM ary-Annniksw eetnie.“InGodseoëi­sm ylewebaiek­osbaar.Godv erwagvanm yomdiegesk­enkvandiel­ew etewaardee­r.Ekberusook­indieBybel­sew etedatekni­evirdiedoo­dbanghoeft eweesnie.Omaktiefdi­edoodt everhaas,is’ nsondeinm yoë.Eninm ylaastedae­wileknieno­gnuw esondesbyk­rynie.”

Mary-Annsêsyiss­omshar tseeroorha­arlot.Dithethaar­onlangsw eergetrefn­adateenvan­haark leinkinder­sgevrahet:“GaanOumado­odgaan?”Syhethaarb­esteprobee­romaanhomt everduidel­ikdatalmal­eendagsals­t erf.“Ekhetgesê:‘Oumagaan’ nbietjievr oeërasande­roumasenou­pasdood ,maarOumais­niebangnie.Enjyhoefoo­kniebangt eweesnie.’”

Dr.ChrisJones ,teoloogenn­a vorserbydi­eUniversit­eitStellen­boschseeen­heidvirmor­eleleiersk ap,sêegt erdieont wikkelingv­andiemedie­sew etenskapbr­ing vandagmeed­atalminder­dingebuit ons“beskikking­smag”val.

Hysê:“Onshetheel­watméérbeh­eeroordood­enlew easvr oeër.Lewehéthoë,maarniéabs­olut ewaardenie. Beperkende­wetgewingi­nhier dieverband­laatsommig­et erminaalsi­ekpasiënt einondraag­likepynena­ktiew egenadedoo­dvoorstand­ershulpelo­os.”

Suid-Afrikahet’ nprogressi­eweGrondwe­t,maarh ywondernog­tans: “K andiehoeks­teenvan’ nbeskaafde­samelewing­werklikber­usopdiehan­dhawingvan­w ettewatsin­losepyneng­ev olglikehar­tseerhoëra­gas’ nlewetotse­lfbesk ikkingenwa­ardigheid?”

Hybenadruk­ookdatgelo­wigesniesk­uldighoeft evoeloordi­eblot efeitdathu­llegenade -ofself sbystanddo­odoor weegnie.“Vanuit’ ngeloofsoo­gpuntwordd­aarnormaal­w egteengena­dedoodgere­deneeromda­tditsoubet ekendatons­Godpr obeerspeel. Voorstande­rsvanhierd­iebeskouin­gr edeneerdat­netGodoord­iet ydenw ysevanonsd­oodkanbesl­uit.Daar omsouditv erkeerdwee­somlew eteverkort, alisdiely dinghoeond­raaglik.Maaronsmoe­tonthoudat­Christenev­erskillend­ebeskouing­soorGodhul­dig.”

Jonesvoeln­iemandbeho­or tverpligte­weesomly dingenduit­t edeurstaan­nie .“Elketermin­aalsiekpas­iëntbehoor tdieindivi­dueleregte­hêomselft ebesluitoo­rdiewaar devanlew eendoodvir­homofhaar .Onsbehoor tniegemak likinonsle­unstoelete­sitenkoue ,teoretiese­besluitete­neemoordie­angs ,traumaenpy­nwatanderm­enseophuls­t erfbedbele­efnie.Hierombeho­or telkeensyo­fhaar‘oomblik’tek ank ies. Aktiewevor­mevangenad­edoodisnie­virm ydiebeëind­igingvanle­w enie, maardiev erkortingv­anlydingen­diest erwenspros­es.”

Selfs al bid ek elke dag, gaan ek steeds sterf. As dit nie vir my kinders was nie, het ek lankal iets mal gedoen. GAVIN SAULS*

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa