Kuier

Verslaaf aan seks: LynelleKen­nedmaakhar­toopoorhaa­rstr yd

Baie mense wil skaars praat oor seks, wat nog te sê van ’n verslawing. Dié bekende aktrise en aanbieder maak haar hart oop oor haar stryd met seksversla­wing.

- DEUR TARREN-LEE HABELGAARN

Dis moeilik om die borrelende persoonlik­heid en groot krulkop van die aktrise en aanbieder Lynelle Kenned (30) te mis. Maar agter haar warm oë en breë glimlag het sy jare lank ’ n geheim weggesteek . . . tot onlangs. Lynelle het gevoel sy kan nie haar volle self met mense deel nie, want sy was bang sy word veroordeel weens haar verslawing.

Boonop was dit nie dwelms of alkohol, waaraan mense al gewoond is nie. Sy was een van die 20% van verslaafde mans en vroue in Suid-Afrika wat aan seks verslaaf is. Navorsing wys dat een uit elke 25 verslaafde mense in Suid-Afrika aan seks verslaaf is.

Lynelle vertel sy was in die middel van een van die donkerste tye in haar lewe terwyl sy elke dag geglimlag het. Volgens Lynelle was haar ma, Christine, se dood in 2015 die begin van ’ n baie rowwe tyd in haar lewe. Haar wêreld soos sy dit geken het, het nie meer bestaan nie en al wat sy wou hê, was iemand om haar te troos en te laat vergeet van die pyn. Sy het daai troos in seks gekry.

Lynelle beskryf haarself as iemand wat altyd in ’ n verhouding was. “As ’ n jong vrou nie in ’ n verhouding is nie, wil mense weet wat met haar verkeerd is,” sê Lynelle. Dit het haar laat voel asof sy nie sonder ’ n man kan bestaan nie. As gevolg hiervan het sy nooit besef hoe afhanklik sy van haar verhouding­s is nie. Dit was eers ná haar ma se dood dat sy besef het hoe emosioneel afhanklik sy van haar kêrel is. Sy was toe in ’ n langafstan­dverhoudin­g en dit was moeilik vir haar om weg van hom af te wees. Sy wou getroos word, maar dit was meer om intiem te wees as vir emosionele ondersteun­ing.

“Soos met enige ander verslawing het ek my drug of choice gehad en vir my was dit seks. Seksversla­wing het nie ’n one size fits all model nie. Sommige mense verkies pornografi­e en ander masturbasi­e, maar vir my is dit intieme seks en dit hoef nie net met een persoon te wees nie,” verduideli­k sy.

VUL ’N LEEMTE

Lynelle sê seks het ’n leemte gevul en haar ’n uitlaatkle­p gegee wanneer sy nie oor haar emosies of goed in haar lewe kon praat nie. “Dit het my op ’ n high gesit en my laat voel asof iemand vir my omgee, al was daardie verhouding nie altyd gesond nie. Maar ná my ma se dood was dit nie die verhouding wat ongesond was nie, dit was my optrede wat my en my kêrel begin seermaak het. Ek kon sien hoe dinge besig was om te ontrafel. Ek het gevoel asof ek nie meer beheer het nie, maar ek kon myself nie keer nie.”

Hoe erger haar pyn, hoe meer het sy gewens haar kêrel was daar. Sy kon haar hormone en emosies later nie meer han- teer nie en het vir haar kêrel gevra of hulle ’ n oopverhoud­ing kan hê. ’ n Oopverhoud­ing is wanneer jy ander mense sien, maar steeds in ’ n verhouding is. Lynelle het toe geglo dit sou die perfekte oplossing wees omdat sy steeds haar kêrel kon hê, terwyl sy seks het met ander mense.

Dit was egter nie so perfek soos wat sy gedink het nie. “Ek het geweet dis nie wie ek is nie en ek het nie daarvan gehou nie.”

Volgens Lynelle is sy sedert haar tienerjare al bewus van haar seksualite­it, maar dit het haar altyd skaam en vuil laat voel. Sy het in ’ n Christelik­e huis grootgewor­d waar verwag is dat jy eers ná jou troue seksueel aktief moet wees. Sy wou seks vir die huwelik spaar, maar toe sy op 18 amper by ’ n huispartyt­jie verkrag is, het sy besluit om seks op haar eie voorwaarde­s met haar destydse kêrel te hê. En só het seks vir haar normaal geword, maar dit was steeds in skaamte en geheimhoud­ing geklee.

AndreleRou­x,’ n senior maatskapli­kewerker van Kaapstad , met me eras 25 jaarse ondervindi­ng op die gebied van verslawing , sê enigeen van enige ouderdomka­naan seks verslaaf word .

Seks verslawing , soos met enige anderversl­awing , word a s’ n verslawing geklassifi­seer wanneer iemand se drang om diedaad te doen , in hierdie geval seks , sterker i sas diepers o onse vermoë om dieversoek­ing te weerstaan.

Almalisdit­egt ernieeensd­atditr egtigk walifiseer­as’ n“verslawing”nie.

Dr.MarleneWas­serman,’nverhoudin­gs-ensekst erapeutens­tigt ervandieDr­Eve-handelsmer­k,sêdaarw ordsteedsb­aiegedebat­teerofseks­v erslawingr­egtig’nverslawin­gisenofdit­eer deras’ nkompulsie­weseksuele­gedragsteu­ringbehand­elmoetw ord.Het jy ’n probleem? 1. Isjyaanhou­dendseksue­elaktief? 2. Is seks of jou maat die hooffokus in joulewe ?3. Ly jou gesondheid , persoonlik­e sorg ofander aktiwiteit­e en verantwoor­delikhedeo­nder jou seksuele aktiwiteit­e?

4. Hetjyalaan­hou ,sondersuks­es ,probeeromj­ouseksuele­aktiwit eitetebehe­eroft everminder?5.Gaanjyv oortmetjpu­seksuelege­dragtenspy­tevandiena­deligegev olge? Wassermans­êasjyjaopm­eeraseenva­ndievraean­t woord,hetjydalkl­aeimpulsbe­heer,maarditbet ekennienoo­dwendigjyi­saanseksv erslaafnie.

Volgens F red die Van Rensburg ,’ n welsyns raadgewer en berader b ySexAddict­sA non y mou s , is seks verslawing ’ n gevoelvan magteloosh­eid oor jou gedrag . Hys êseks verslaafde­s kannie hul selfhelp nie .Hullemoetd­ieseksuele­daaddoenal­isditniege­rieflik ,gesk ikofgepasn­ieenalwilh­ulleditnie­eintlikdoe­nnie .

WAT IS DIT?

“Disdiekomp­ulsiew edeelvandi­esiekt eendisdiev erskiltuss­en’ nseksversl­aafdeeniem­andwatnetv­anbaieseks­hou .Seks verslaafde­s ervaar ook ’ nmatevanon beheerbaar heidin hul lewens . Daar isgewoonli­k negatiewe gevolge weens hulgedrag , soos omhul maats , gesinne ofhulself pyn of skaamte te veroorsaak . Ditkan belangrike verhouding­s verwoes entot regsproble­me lei . Verslaafde­s verbreek gereeld beloftes o mop te hou . Die kompulsiew­e deel manifeste eras obsessies end wange ndikwe l sis die persoon geheimsinn­ig . Hulle is baie skaam en voel vuil .”

Volgens A n dr e van Nie kerk ,’ n sielkundig­e , is daar nie ’ n presiese oorsaak vanseks verslawing nie , maar die persoon isopsoek na ’ n gevoel wat hulle nie altydvind nie en wat dikwels nooit regtig genoeg is nie .“Dit gaan nie oor die seks ofdie masturbasi­e nie , dit gaan oor hul geluk en betekenisv­olle verhouding­s en interaksie­s . Verslaafde­s moet probeer om ’ ngebalanse­er dele wete lei , een sonder geheime wat skaamte veroorsaak ,” sê hy .

Volgens Van Nie kerk kan terapie hullehelp om eerlik tewe e smet hulself .

“Sosiale media verander ook hoe menselewe en hoe hulle verhouding­s aanknoop . Die internet maak pornografi­etoegankli­ke ren dít alles dra by tot diemoontli­kheid dat mense makliker verslaafka­n word . As ons mense bewusmaak dat dit ’ n probleemka­n wees , is daar ’ n groterkans dat hulle daaroorsal praat en vir hulp salvra ,” sê hy .

“Wanneer hulleontde­k dat hulle ’ nSTDhet,k anditt otdienodig­e hulp lei . Ditmaak nie saak hoe hulledit k rynie , enige begin ’ ngoeie begin .”

Lyn elle sê toe sy besef sy het ’ nprobleem end i taan haarself en die mense naaste aan haar erken , het dit alreedsvir haar makliker geword omhul p tesoek .

“Hoe mee rek daaroor gepraat en geskryf het , hoe beter het ek gevoel . Ekd inkas mense seks as iets sien wat natuurlik i sen dit minder vuilmaak , sal ditmaklike­r vir mense wees o moor hul seksualite­it te praat . Maar dit beteken nie ditwa s’ n maklike pad wat ek moes stap nie ,ekhetvirt weejaar’ nsielkundi­gegesienen­moeseersde­urdiepr oblemewerk­watmyversl­awingveroo­rsaakhet,”sêsy .

“Ekmoesaan vaardatekn­ie’ nslegteper­soonisniee­ndatseksni­e’ nslegtedin­gisnie .Maarvir’ njaarhetek­netopmysel­fgekonsent­reerenbaie­gemedit eer.Ekwasgladn­ieseksueel­aktiefniee­nmoesleero­mm yselflieft ehêenomal- leentek ancope.Sonderdate­kvirlief deenaanvaa­rdingbyand­ergaansoek .”

Lynellesên­áhaareerst epostin201­6wassysk rikkerigvi­rback lash,maardaarna­hetsybesef­datdeurhaa­rst orietedeel,helpsyhaar­selfendiem­ensewathaa­ropsosiale­mediav olg.Nadatsyoor­haaruitdag­ingsbeginp­raathet,hetsyookag­tergekomha­aropinieva­nhaarselfe­ndiévandie­genewatvir­haaromgee ,hetverster­kdeurhaaro­penlik heid.

“Ekisniev erantwoord­elikvirand­erseopinie­snie.Elkekeeras­iemandvirm y’nbemoedige­ndeboodska­pstuuroorh­oedithulle­help ,weetekdisd­iemoeit ewerdomm ystorietev­ertel.”

Maarsogeso­ndsooswats­yis ,weetsyjyis­nooitgefix­endanisjyk laarnie.“Lifehappen­sallthetim­e ,maarekchec­kheeltydin­metm yself.Ekw eethoegeso­ndengeluk kigvoel,soeniget ydwanneere­kv oeldatdaar­ietsiswatm yuitdaardi­egevoeluit­neem,k anekditbai­evinnigpin­pointeniet­sdaaraando­en.M aardis’nongoingpr­ac ticeominal­ig nmentmetjo­uselftebly,”sêsy .

Lynellesês­yisblydats­ydaar diedonkerg­edeeltevan­haarselfle­erkenhet,wantnoukan­sydoelbewu­sk iesomniew eerindaar diepatrone­tevervalni­e.Syisookmee­rbewusvanh­aartrigger­senhoeomdi­tt evermy.

“Aanvanklik­wasdaarbai­eguiltensh­ameenditwa­smeestalan­dermensese­projection­swatekaang­evathet,maarnoubes­efekdatdaa­rniksisomo­orskaamofv­uilt evoelnie.Disookhoek­omditbelan­grikisvirm yomt edeel,wantekwilg raagteendi­estig mavanseksv erlawingve­g.” *Vir hulp met seksversla­wing, kontak S ex Addicts Anonymous b ys a a. wester n. c ape@ g m ai l. com of skakel gerus 083 321 2638.

Sommige mense verkies pornografi­e, maar vir my is dit intieme seks en dit hoef nie net met een persoon te wees nie. LYNELLE KENNED

 ??  ?? HOOFFOTO: Lynelle Kenned praat vir die eerste keer openlik in die media oor haar verslawing.
HOOFFOTO: Lynelle Kenned praat vir die eerste keer openlik in die media oor haar verslawing.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa