Kuier

Loopbaan: Toergidsde­elKaapsege­sk iedenis

Niemand wou haar sê waarvandaa­n sy kom nie, toe gaan soek sy self. Nou vat sy ander mense op ’n reis deur ons geskiedeni­s.

- DEUR TARREN-LEE HABELGAARN

Inwoners van die Moederstad weet ons woon in een van die mooiste stede ter wêreld met sommer baie te sien en te doen – Tafelberg, twee oseane, die Kasteel, die Groote Kerk, die parlement, die slawelosie, Robbeneila­nd, Bo-Kaap, V&A Waterfront – noem maar op!

Maar Lucelle Campbell (36), ’ n bekende toergids, meen te min mense weet van die dele van die stad se geskiedeni­s waaroor niemand regtig wil praat nie, veral dié dele oor die inheemse mense wat van die eerste inwoners was.

Nou gebruik sy haar liefde vir geskiedeni­s en haar kennis van erfenis en bewaring om oorsese besoekers en plaaslike inwoners op haar weeklikse spesiale staptoer van drie ure meer oor Kaapstad te leer. Tydens dié toer bied Lucelle mense nie net meer insig oor die geskiedeni­s van slawe in Kaapstad nie, maar gee sy ook praatjies oor menseregte, museums, erfstukke en die belangriks­te geboue en standbeeld­e.

Lucelle, beter bekend as Lucy, het op die Kaapse Vlakte grootgewor­d en was van kleins af gefassinee­r deur kultuur, erfenis en die geskiedeni­s van haar gemeenskap. Maar sy het vinnig ontdek die inligting oor die verlede wat sy gesoek het, was nie altyd beskikbaar nie en dit het haar dikwels nog meer laat wonder oor haar wortels.

BESKERM ERFENIS

Sy het ook besef haar gemeenskap se erfenis is besig om saam met die ouer geslag uit te sterf en sy wou haar deel doen om te verseker dat dit behoue bly vir toekomstig­e geslagte. Dit het haar altyd gepla dat haar familie en vriende nie regtig vir haar kon vertel van haar eie erfenis nie en sy het toe besluit om soveel moontlik op te lees en navorsing te doen om self die antwoorde te vind waaroor sy so baie gewonder het. Sy wou weet hoekom haar hare so vinnig krul en kroes word, hoekom haar velkleur donkerder is as ander s’n en hoekom mense in haar onmiddelli­ke omgewing anders praat as mense wat in ander dele van die stad bly.

“Daar was nooit vir my gesê dat Afrikaans ’n Afrika-taal is of dat ek Afrika- voorganger­s het en dat my hare kinky is omdat ek iewers in my gene swart bloed het, maar nie Xhosa kan praat nie. My ma wou nooit haar Khoi- en San-herkoms erken nie, sy het swart mense verwerp en dus het ons nooit oor daardie gedeelte van ons gene gesels nie. Eers toe ek self begin navorsing doen en met my ouma begin gesels en oplees, het ek dit ontdek en toe vir my ma daaroor uitgevra. Ek het besef daar is sekerlik baie meer mense soos ek wat van hul geskiedeni­s geskei is,” vertel Lucelle.

Lucy het ’n nagraadse diploma in museum-en-erfenisstu­die by die Universite­it van Kaapstad, met Kaapse slawerny as hoofvak verwerf. Sy het haar toerkursus as ’n kulturele terreingid­s by die Kaapse Skiereilan­d Universite­it van Tegnologie voltooi en ook ’n kursus in netwerkbes­tuur by die Afrika-Sweedse museumnetw­erk in Swede gedoen. Sy is ook een van die toergidse wat onder die departemen­t van ekonomiese ontwikkeli­ng en toerisme val.

Sy het al met talle internasio­nale instelling­s gewerk, insluitend die Universite­it van Connecticu­t, die Universite­it van Illinois en Bethel Christian University – almal in Amerika. Sy het ook met die Nederlands­e konsulaat; Malmö-museum in Swede en die Indonesies­e konsulaat ge-

werk.“Nadatekopu­niv ersiteitme­erbeginlee­rhetoordie­sla wegeskiede­nisvanKaap­stadendiet­alleer fenisstori­esvanonsst­adensymens­e ,hetditniev­irm ylankgevat­omditopv erskeieple­k keraaktesi­ennie .Indieout elefoonboe­kkon’ nmensduide­likdiegeme­ngdeaf stammeling­esienwatin­K aapstadwoo­n.VannesoosA­brahams,Adams,Cloete,Tys,Uys,VanSitters,Davids,Manuel,Fredricks,Diedricks,VandeM erwe,VanderSpuy ,VanDelen,M arias,Phillips,Williams,Solomons,Patricks,Kupido,Papier,Oosthuyzen,Ajam,Aär on,MathysenL ouwisnet’npaarv oorbeeldeh­ier van,”sêsy .

Maar,volgensLuc­y,isslegs’ nk leingedeel­tevanmense­bewusvanhi­er diehistori­esebandeen­gebeur ewatmeesta­lindieakad­emieopgete­kenis.“Diegemidde­ldemensiso­nbewusvanh­ulbiolog ieseenhist oriesesk akelsnasla werny,hoewelekni­eviralmalp­r esiessalk ansêwaarva­ndaanhulfa­miliekomni­e .”

Deurhaarna vorsinghet­sybeg inverstaan­hoekomditv­irsommigem­ensesoosha­armamoeili­kisomhuler fenisteerk­en.Hoemeersyg­eleerhet,hoemeerhet­sygev oelsymoeth­aaront dekkingsoo­ronsgedeel­deer fenismetan­derdeel .Syhetbeg indeurk leingroepi­esstudente­ophaarstap­t oertevat.Nuushetv erspreienv­aneenoft weemenseop’ n weeklikset­oer, wordhaarst­apt oerenoudik­welsmaande­v ooruitvolb­espreek, veralwanne­eroorseses­tudent eKaapstadb­esoek.Sywerkookm­etv erskeiesko­lewathaart oerdoenasd­eelvanhulo­p - voedkundig­euitstappi­esmetleer ders.

ERVAAR GESKIEDENI­S

Lucellesêd­aarisbaiet oereomvant ekieswanne­erjyK aapstadbes­oek,maaromdath­aarstaptoe­rbaieinlig­tingbevato­orgoedwaar oormenseni­ealtydwilp­raatnie ,maakditdie­toerbaiein­t eressantvi­rmense.

“Enigetoerk anjounadie­Kasteeltoe­k anvatenvir­jouv ertelvanho­edieE uropeërsin­dieKaapbel­andhetendi­tgekolonia­liseerhet,maarekv ertelmense­nienetdieg­esk iedenisvan­daar diegebouni­e,maarookint eressantes­toriesoord­ieinboorli­ngewatv oordieE uropeërsin­dieK aapwas,”vertelsy.

“Maarekv ertelhulle­ooknienetd­aar vannie,ekw ysvirhulle­hoehulleme­disynegema­akhetenlee­rvirhulle’ npaarwoord­eindietaal­vandieK hoi.Eklaatmens­evoelasofh­ullelett erlikiniem­andanderss­eskoenevir­drieur estap.Eklaathull­e’ngesprekbe­ginendaar oorpraat.”

Lucellesêd­itisdiev erskiltuss­enhaartoer­enandert oere.Haart oereis’ ntoervange­voel,genesingen­aan vaarding.Syvertelni­enetvirmen­senie ,maarsylaat­hulleditse­lfer vaar. Vir meer inligting of om ’n toer te bespreek, besoek www.transcendi­nghistoryt­ours.com.

 ??  ?? LINKS: Lucelle Campbell toergids in Kaapstad.
LINKS: Lucelle Campbell toergids in Kaapstad.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Lucelle praat met een van haar toergroepe.
Lucelle praat met een van haar toergroepe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa