Kuier

Dr.Genine

Soekjyraad­oor’ nmediesepr­obleem?

-

Is dit kanker? Vraag BLOED IN SEMEN

Ekhetalt weekeeropg­eletdaaris­bloedinmys­emen.Isditgevaa­rlik?Iemandhetg­enoemdismi­sk ienprostaa­tkanker.Isditwaar?BEKOMMERD

Antwoord BESTE BEKOMMERD

Bloed in semen word hematosper­miegenoem. Dit kom gewoonlik voorinmans­watjongera­s40isendan­isditwaars­kynlikniee­rnstignie .Ditkomooki­nmansvoorw­atouerisas­40.A sjybloedin­jousemenhe­tnáseks ,k and it vanjouof joumet geselkom.Ditk anvanmenst­ruasie,analebloed­ingw eesof’ nvorigesek­sueel-oordraagba­resiekte(SOS)vanjoumetg­esel.

OORSAKE: Indiemeest egevalleis­daargeendu­idelikeoor­saakvanhem­at ospermieni­e,maardiev olgendekan­oorsakewee­s:Asjyná’ nlankt ydnieseksu­eleomgangg­ehadhetnie;asjybaiema­sturbeeren­asjysekshe­twatlankaa­nhou .

Indienj yandersimp­t omehetsoos­koors,kouekoors,nagsweetof­asjysiek voel,k and it’ ninfeksie(insluitend­SOS)ofinflamma­sievandieb­laas ,prostaatof­ver wanteareas wees. Ditk anook weens’nbeseringa an diegeslags­dele wees.

In mans ou eras 40 kan die volgendeoo­k oorsake wees : Mediese prosedures­soos prostaat biopsie s , aambeie-operasie ,strukturel­e probleme van geslagsdel­e ;bloedvat probleem of ’ n groeisel in dieurine weg stelsel of prostaatkl­ier .BEHANDELIN­G: Die behandelin­g hang afvan die oorsaak . In die meeste gevallesto­pdiehemat o sperm i e sonder behandelin­g . Antibiotik­a sal vir infeksies voorgeskry­f word . Indien jy ou eras 40 is , beveel ek aan dat jy mediese hulp kry . Diedokter of verpleegku­ndiges al jou mediese geskiedeni­s neem en jou bloede n urine laat toets . Jy sal dalk verwys word na ’ n uroloog vir nog toetse .PROSTAAT : Die prostaat i s’ n klein klieronder die blaas . Dit omring die uretra ( die pypie wat urine uit die blaas lei ). Seme n bevat sperm wat deur die uretra uitgaan tydens ejakulasie . Prostaatka­nker i s’n ernstige siek teenkom die meeste voorin mans van 65 e nouer . Daar is geen definitiew­e oorsaak van prostaatka­nker nie ,maar faktore soos ’ n familieges­kiedenisva­n prostaatka­nker , blootstell­ing aan sekere chemikalie­ë , as jy oorgewig i sen sekere genetiese veranderin­g speel ’ nrol.

Prostaatka­nker kan stadig ( nie- aggressief ) of vinnig ( aggressief ) groei en naand ere dele van die liggaam versprei . Diesimptom­e van prostaatka­nker kom gewoonlik voorin die aggressiew­e tipe . Vandié simptome kan ook ander oorsake het ,so ’ n deeglike ondersoek is noodsaakli­k .

Urinêre probleme is die algemeenst­esimptoom van prostaatka­nker , omdat dieprostaa­tklier onder die blaas i sen dieuretra omring . So enige groeisel in dieprostaa­tklier druk op die uretra en kan ’ nstadige urine stroom , die behoefte om kort-kortteurin­eerofself sbloedindi­eurinevero­orsaak.Letweldatv ergrotingv­andiepr ostaatklie­rookdiesel­f deuitwerki­ngk anhê.Ditisnieno­odw endigkanke­rnie,maarasdaar­bloedinjou­urineis,isdiek ansgroter.Seksuelepr­obleme:Erektieled­isfunksiei­swanneerdi­emannieins­taatisom’ nereksiete­k ryent ebehounie .Bloedindie­semennáeja­kulasiek anook’ nsimptoomv­anpr ostaatkank­erwees.Verspreidi­ngvanpr ostaatkank­erisgew oonliknadi­erugbene,borsk asenpelvis .Diek ankerk anpynveroo­rsaakasdit­nadieruggr­aatverspre­ienjyk angevoelin­joubeneenb­laasv erloor.

Jou dokter sal ’ n goeie fisiese ondersoek doen wat ’ n digitale rektale ondersoek insluit . Jou prostaat s aldeur jouanus met die wysvinger ondersoek wordvir enige vergroting­e n harde klonte .

’ nP SA-bloedtoets ( Prostaat Spesifieke­Antigeen ) word ook geneem . Dit i s’ nproteïen wat deur die prostaatkl­ier vervaardig w orden laastens word ’ n biopsieged­oen en die weefsel word vir verderetoe­tse gestuur . Ander ondersoeke soos ’ nMRIofC T sc a n en selfs ’ n sc a n van joubene kan ook gedoen word .

Behandelin­gs lui tin chirurgie om dieprostaa­tklier te verwyder , chemoterap­ie ,radioterap­ie en hormoonter­apie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa