Kuier

Ervaar ’n ongeloofli­ke Kersfees by Checkers

Daar is net ’n paar weke tot Kersfees! Checkers begin al vroeg met die partytjie met ’n reeks watertandd­isse vir die feestyd!

-

Die eksklusiew­e Limited Editionree­ks, spesiaal gemaak vir die feestyd, is ideaal vir almal wat minder tyd in die kombuis wil deurbring en meer tyd met hul geliefdes. Dit is deur die beste kokke goedgekeur en die reeks sluit in:

Gerolde vark nek gevul met gekaramell­iseer de appels en vars gekapte kruie met ’n heerlike heuning-en-mosterd-glaseersel;

gedeelteli­k ontbeende hoender gevul met roosmaryn-en-rooibosbes­sie-krummels en glaseersel;

beestong met soet mosterdsou­s;

beenlose kalkoen gevul met beenlose eend (turducken) en’ n sterke rig e rooibosbes­sie glaseersel;

gammon met appelkoos-glaseersel, soet pynappelsk­ywe en rooi kersies;

geroosterd­e beesvleis met ’n spesiale kruiemengs­el; en

wildpastei met soet-sterkerige rooibosbes­sie-glaseersel. As jy eerder jou kos op die tradisione­le manier vir jou familie en vriende wil gaarmaak, het Checkers ook ’n reeks gammons (met of sonder been), soutbeesvl­eis, souttong, kombo-pakke en ’n groot verskei- denheid heerlike souse en glaseersel.

Jy kan ook kies van die Limited Editionbyk­osse wat enige Kersmaalty­d perfek sal afrond. Kies tussen reënboog wortelslaa­i of lekker beetslaai. Die nagereg kan nie agterbly nie, so daarom is daar soetgoed soos pastéis den a ta, luukse trifle, trippelsjo­kolade nagereg, bloubessie t ertjie sen natuurlik ’n luukse Kerskoek.

Die Limited Edition-reeks van kos vir die feestyd is landwyd beskikbaar by Checkers- en Checkers Hyper-winkels.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa