Kuier

Masala Curry Powder

-

Kerrie noedel slaai

Dis een van Suid-Afrika se gunsteling bykos see nis gewild by braais, pieknieks en allerhande vieringe. Voeg eenvoudig net ’n bietjie meer of ’n bietjie minder Pakco Traditiona­l Masala by – net soos jy daarvan hou! Bestanddel­e 250 g (3 koppies) rou pasta (skroefies of fusilli) 65 ml (¼ koppie) sonneblomo­lie 1 groen soetrissie, saadjies uitgehaal en gekap 1 rooi-ui, gekap 1 x 240 g-blik Rhodes Quality Tomato Puree Cup 125 ml (½ koppie) witwyn-asyn 15 ml (1 eetlepel) Pakco Traditiona­l Masala 5 ml (1 teelepel) fyn borrie 125 ml (½ koppie) Rhodes Quality Smooth Apricot Jam Sout en varsgemaal­de peper na smaak 65 ml (¼ koppie) pietersiel­ie, gekap

Metode

Kook die pasta volgens die aanwysings op die verpakking. Gooi die water af en laat koel af. Verhit die helfte van die olie in ’n middelgroo­tte kastrol en voeg die soetrissie en uie by. Braai tot sag, maar nie bruin nie. Verlaag die hitte en voeg die Rhodes Quality Tomato Puree Cup, die res van die olie en asyn by. Laat dit kook. Voeg die Pakco Traditiona­l Masala, borrie en Rhodes Quality Smooth Apricot Jam by. Klits goed saam en kook verder oor lae hitte vir vyf minute. Geur met sout en peper. Giet die kerriesous oor die pasta en meng goed deur. Verkil tot wanneer jy dit gaan bedien. Wenk Vervang die Pakco Traditiona­l Masala met Pakco Spicy Madras Masala as jy jou slaai sterker wil hê. Ook beskikbaar in 50 g-, 200 g- en 7 g-pakkies.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa