Kuier

Inspirasie: Dwerg vind groot liefde

-

Oral waar hulle gaan, staar mense na Raghmat Mohamed (43) en haar man, Yunus (40). Elke keer as hulle winkel toe gaan, op die strand gaan stap of net iewers heen gaan om ’n romantiese ete saam te geniet, staar mense openlik na hulle en sommige ouers lag saam met hul kinders agter hul hande vir dié paartjie van Athlone in die Kaap.

Dít is die wrede realiteit vir hierdie liefdevoll­e paartjie wat al 13 jaar getroud is. Raghmat wat met achondropl­asie, ’n vorm van dwergisme gebore is, is korter as haar man. Sy sê vir die een of ander rede is mense altyd verbaas wanneer hulle iemand met dwergisme sien en as jy boonop met iemand van “normale” lengte loop, is mense éérs gefassinee­r.

Dit is juis oor dié ongewenste aandag dat Yunus se familie aanvanklik bekommerd was toe hy besluit het om vir Raghmat uit te vra. Hulle was bang mense sou hom ook uitlag en spot, maar Yunus sê dit het hom nooit gepla nie. Hy het geweier om vir die wêreld weg te kruip of om sy liefde vir Raghmat weg te steek – net omdat sy baie korter is as ’ n vrou van gemiddelde lengte (tussen 1,5 en 1,7 m).

Vir Raghmat, wat 1,2 m (vier liniale) lank is (korter as die gemiddelde negejarige), was dit egter nie so maklik nie en omdat sy al haar hele lewe lank ongevraagd­e aandag kry, wou sy nie uitgaan waar baie mense sou wees nie.

Sy is die enigste een in haar gesin wat met achondropl­asie gebore is. Haar ouers en twee sibbe is almal van normale leng-

Oral waar hulle gaan, lag mense, maar hulle is min gespin, want hul liefde vir mekaar is groter as enigiets anders. DEUR TARREN-LEE HABELGAARN

teenduswas­ditnievirh­aarvr eemdomsaam­metiemandv­annormalel­engt eteweesnie.Maartogwou­syniedinge­virYunuson­gemaklikma­aknie;vandagissy­egterdank baardath yinhaarlew eis.Wantnouiss­ymeersosia­al ,minderskaa­mensyisnie­geplaoorwa­tmensedink­nie.Volgenshaa­rhetY unusselief dehaaruith­aarongemak likheidgeb­ringenhaar­volselfver­troueentr otsgemaak.

Raghmathet­alt ydgeweetsy­w oumetieman­dvannormal­elengt etrou.Sywouniehê­mensemoetv­anhaarv erwagommet­iemandmetd­w ergismetet­rounetsoda­thulledies­elf delengtek anweesnie.Syhetgew eetditsoud­alkvirande­rsnaakswee­s,maarwannee­rditb ydieliefde­kom,w ousyiemand­k ieswathaar­hartvinnig­erlaatk lop.

“Eksalnouni­esêh yhetonmidd­ellikmyhar tvinnigerl­aatk lopnie,wantekheta­anvanklikn­iebelangge­st elnie.Maarmetelk­eontmoetin­gheth ymy’nbietjieme­ersk aamen’ nbietjieme­erv erliefgema­akt otdatekhee­lt emalsmoor - verliefwas­enampernie­eenskoneet­wanneerons­saamwasnie ,omdatdaara­ltydbutter­fliesinm ymaagwas ,”vertelsysk aam.Syglimlagw­anneersyoo­rhuleerste­dategesels.Diepaar tjiek ykliefdevo­lnamek aareng rypmekaars­ehandevoor­datsyv ertelhoeh yhaarvanda­ar dieeersted­agafalspes­iaallaatv oelhet.

“Onshetmek aar19jaarg­eledeb y’ntroueontm­oet,maarditwas­allesbehal­weloveatfi­rstsight.Ekhetalt ydvan’ nmanmetspi­kes(-haarst yl)gehouenb ydietrouew­asdaar’ nsexymanme­tspikes.Ekhethomhe­elt yddopgehou,terwyl’nkaalkopma­n( Yunus)heelaandm yaandagpro­beerkryhet,”sêsylaggen­d .

“Nikshetdaa­iaandgebeu­rnie ,maar’njaarlat erhetonsme­k aarraakgel­oopin’nwinkelenh yhetvirm ynommergev­ra.Kortdaarna­heth ymygebelen­gevraofhym­yk ankomoplaa­ivir’ ndate.Onsisviron­sheeleerst edateWater­fronttoevi­rKentucky.Ekonthouek­wasbaiebew­usvandieme­nsedaaidag ,wantekkonv­oelhoealma­lseoëopons­valenonsvo­lg.Ekwasniese­kerhoeY unussour eageerniee­nw ouhêonsmoe­tnetiew ersstilgaa­nsitwaarni­emandviron­sk ankyknie.Maarhyhetd­itniet oegelaatni­e.Elkekeeras­ekw ouwegkruip,heth ymynetmeer­af geshow.Hywasniesk aamvir mynieendit­hetm ysoosdiesp­esiaalst persoonind­iew êreldlaatv oel.”

Raghmatsêi­nhaaroëkon­h ynooit’ nvoetverke­erdsitnie ,behalwedie­dagtoehyha­arin’ nMinibyhaa­rouerhuisk­omoplaaihe­t.V irhaarisda­arnikser geras’nMininie.Sybeginsk aterlagwan­neersyvert­elhoeer gditvirhaa­risomas’ nkleinpers­oonnogmet’ nk leink arter y.

“Ekwouniein­diek ark limnie,wantditvra­mosomgespo­tt eword,”lagsy .

BINNE EN BUITE MOOI

Maarwannee­rditb yromanseko­m,isdaarniks­wath yverkeerdk andoennie .Haargunste­ling-datewast oeYunus’nskoolsaal­gehuurhete­n’ npiekniekk­ombersmetk­erseenKent­uck yindiemidd­elvandiedo­nkersaalge­sithet.Hullehetoo­k’nlêerv olk aartjiesen­briefieswa­thullevirm­ek aaroordiej­ar egesk ryfhet.

Opsybeur tglimlagY unusenk yknasyvrou,voordathys­êsyisdiemo­oist evrouindie­w êreld.Maarvirhom­wasditnooi­tbelangrik­hoesybuit elyknie ,virhomwasd­itbelang rikerhoesy­vanbinneis.“Ekw eetalmalge­bruikalt ydclichéss­oosditgaan­nieoorhoei­emandbuit elyknie,ditisdiebi­nnest ewatt el,maarvirons­v erhoudingw­ashier dieuitdruk­kingnogalb­aiebelang rik.Baiemenseo­ordeelenha­nt eerniemens­emetdw ergismegoe­dnie .Hullestaar­hulleaanas­ofdaariets­v erkeerdise­nofhulleee­nofanderer­gesiektehe­t,maardisnie­waarnie.Iemandmetd­w ergismeism­aarnet’nbietjieko­r terensomsl­ykhulkoppe’ nbietjiegr­oter,maarlengt emaakniedi­epersoonni­e.Iemandk anlankw ees,maar’naak ligepersoo­nw ees,”sêh y.

Yunus,wat1,5mlankis ,vertelhyhe­tlaatbegin­groeienwas­opskoolnou­niedielang­steindiek lasnie,daaromk anhyidenti­fiseermetR aghmat.

“Ekweethoed­itv oelwanneer­mensejouoo­rjoulengt espot.Ditishoeko­mekaltydso­beskermend­ist eenoormyvr­ouennouook­onsdogt er,watookmeta­chondropla­siegeborei­s,wantekwils­ekermaakda­thullealt ydweetdath­ulleperfek­isneshulle­is .Ekw ouvandaaie­erstedagvi­rhaarw ysdatektr otsisomlan­gshaart estapendat­eknieomgee­watmensesê­nie . Wanneerhul­lelag ,vraeksomme­ronmiddell­ikhoekom. ”

Yunussêoph­uleerst epaardat eshet hyalgew eethywilme­thaartr ou,maarsyhet’ nbietjieha­r dtogetgesp­eel .Maarvolgen­shaarheth y’neffenstel­ankgevatom­dingeampt eliktemaak.Návierjaar­saamishull­ein2004get­r oud.Hullehetge­weethullew oualbeig raag’ngesinhê,maarwas’ nbietjieba­ng .

Hullehett weekinders,MogamatYus­uf(12)enUm-K althum(10),enmetelkee­nsegeboor tehethulle­netgebiden­gevravir’ ngesondek ind.MogamatYus­ufisnormal­elengt eenUm-K althumisme­tachondrop­lasiegebor­e.RaghmatenY­unusisblys­yk anhuldogt erop’ nmanierond­ersteunwat­geenanderp­ersoonsalk annie.

Wanneerjyn­ahier diepaar tjieenhulg­esink yk,k anjydielie­f desieninho­ehullemetm­ek aarpraat,hoehullena­mekaarkyke­nhoehullem­ek aarvashou.Hullemagda­lkniediese­lf delyknie ,maarhullie­f dew ysvironsda­tdielief dealtydoor win.

 ??  ?? HOOFFOTO: Yunus en Raghmat Mohamed is steeds dolverlief ná 13 jaar. INLAS: Die paartjie op hul verlowings­partytjie.
HOOFFOTO: Yunus en Raghmat Mohamed is steeds dolverlief ná 13 jaar. INLAS: Die paartjie op hul verlowings­partytjie.
 ??  ??
 ??  ?? Yunus, Raghmat en hul kinders, Um-Kalthum (voor) en Mogamat Yusuf.
Yunus, Raghmat en hul kinders, Um-Kalthum (voor) en Mogamat Yusuf.
 ??  ?? LINKS: Yunus help sy vrou om die pan van die kas af te haal.
LINKS: Yunus help sy vrou om die pan van die kas af te haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa