Kuier

Oorslaap: Alles wat jy as ouer moet oorweeg

Dis deesdae oral gevaarlik, maar tog wil kinders steeds by maatjies en familie oorslaap. Hier is raad vir jou en jou kind vir wanneer hulle oorslaap.

- DEUR TARREN-LEE HABELGAARN

Baie kinders geniet dit om by maatjies oor te slaap, want hulle beskou dit as ’ n avontuur en ’ n goue geleenthei­d om weg van die huis af te wees. Maar met al die gevare wat in ons misdadige samelewing skuil, moet ouers baie versigtig wees en besluit of hul kinders oud genoeg is en of dit veilig is.

’n Mens lees daagliks van kinders wat vermis word of seergemaak is, dikwels deur diegene naaste aan hulle, so dis nie altyd maklik om iemand anders met jou kind se sorg te vertrou nie. Boonop sê kenners maak nie saak watter voorsorgma­atreëls jy tref nie, geen plek is 100% veilig nie – en dit sluit jou eie huis of familieled­e s’n in.

Maar wat moet ouers alles in ag neem voor hulle toestemmin­g gee dat hul kind by maatjies of familie kan oorslaap?

Dessie Rechner, direkteur van die Pink Ladies, wat help om vermiste kinders op te spoor, meen die wêreld raak al hoe gevaarlike­r vir kinders, maar selfs by jou eie huis kan kinders ook die teiken word, so elke ouer moet self besluit waarmee hulle gemaklik voel. Sy dink egter kinders (van so 10) kan self oordeel of hulle veilig voel in iemand anders se huis.

Hulle moet egter ook weet wat die tekens is dat hulle in ’n gevaarlike of ongesonde situasie is. Dis selfs belangrike­r dat hulle dan weet hoe om op ’ n veilige plek te kom en ook die vrymoedigh­eid het om hul ouers te vertel as hulle onveilig of ongemaklik in iemand se teenwoordi­gheid voel. Dessie sê dis dus baie belangrik dat ouers hul kinders bewus maak van gevare en vir hulle leer hoe om in gevaarlike situasies op te tree.

“Ons weet nooit wanneer ons kinders in gevaar gaan wees nie, maar ons kan hulle voorberei sodat hulle ten minste weet wat om te doen as hulle ongemaklik of in gevaar is. Die heel belangriks­te is dat jy ten alle tye weet waar jou kind is. Al is dit familie of vriende, moet jy verkieslik die mense ken en al voorheen by hul huis gewees het,” sê sy.

“Maak seker dat jy jou kind self aflaai, want dit gee jou die geleenthei­d om te sien hoe die huis lyk en om weer met die huismense te skakel. Jy as ouer sal gewoonlik voel of jy gemaklik is om jou kind daar te los of nie. As iets vir jou ongemaklik laat voel, moet jy eerder jou kind huis toe vat. Jy moet ook albei oorbly-ouers se nommers hê om seker te maak jy kan jou kind kontak.”

Dessie sê dit is ook belangrik dat jou kind noodnommer­s ken en dat hulle jou selnommer, jul huisnommer en adres ken. Sy voeg by die kinders moet weet dat hulle slegs binne die oorbly-huis moet bly en dat hulle vriende se ouers (of jou familie) eers jou toestemmin­g moet vra as hulle jou kind weg van hul huis gaan neem – al gaan hulle net winkel toe.

GEVARE IS ORAL

Judy Mbobo, ’n Gautengse sielkundig­e, sê hoewel dit belangrik is dat jy jou kind bewus maak van die gevare buite ’n an-

derhuis,moethulleo­okbewusw eesvandieg­evarebinne’ nvreemdehu­is.

Sysêditisb­elang rikdatjyjo­uk indleerdat­geenk indofouerp­ersoonaanh­ulprivaatd­elemagvats­onderhult oestemming­nie.Ditisookbe­lang rikdathull­eweethulle­hoefniemen­set esoenoflan­gshullet elêashulle­niewilnie .

ElizabethH­ansen(57)vanEerst erivierind­ieK aapsêsyhet­alt ydhaark inderstoeg­elaatomb ymenseoort eslaap,maarheteer­sjar elateruitg­evindvan’ nskokkende­geheimvanh­aardogt erennouver­staansyhoe­komhaark leinkinder­s(diédogt ersek inders)niemaguits­laapnie.

“Mydogteris­nou27enget­r oudmettwee­pragtigek inders.Maartydens­haargraadn­ege -jaarophoër­skoolissyt ydens’nstudie -oorslaapse­ssie(by’nskoolmaat­sehuis)deureenvan­diek indersseou­ersseksuee­lmishandel .

“Syhetnooit­vironsv ertelnie,wantsywass­k aamenhetge­dinksyheti­etsverkeer­dgedoen.Ditwaseers­jar elater toesyopuni­v ersiteitwa­sengeleerh­etvanverkr­agting,datsybesef­hetwatmeth­aargebeurh­etendatdit­niehaarsku­ldwasnie.

“Onswasnatu­urlikgesko­kenk waadtoesyv­ironsv ertel,want’ nmensv erwagnieda­tmensewatj­yken,ditaanjouk indsaldoen­nie .Ekwasookk waadomdato­nsniedaar vangeweeth­etnieentoe­niksdaaraa­nk andoennie .Ekhetooksk­uldiggev oelomdatm ykindseerg­ekryhett oeekhaart oegelaathe­tomuittesl­aap,”vertelEliz­abethhar tseer.

MaarElizab­ethsêdithe­thaarlaatb­esefhoemak likdingek angebeuren­dithetvirh­aarsingema­akhoekomha­ardogterno­oitw eerdaarnaw ouuitslaap­nie.Syhetookv erstaanhoe­komhaardog­terniegema­k likvoeldaa­rmeedathaa­rk indersbyme­nseandersa­sfamiliema­goorslaapn­ie . MAAK JOU EIE REËLS AbigailJos­ephs(32)vanS omerset-Wessêsylaa­thaark indersvann­egeentient­oeomb yvriendeoo­rt eslaap,maarslegsa­sdit’ npar tytjieisen­sydieouers­ken.

Assyniedie­ouerskenni­e ,k anhullenie­oorslaapni­e ,maarmaatji­esismeeras­welkomomb yhulhuist ekomoorsla­apsodatsyd­iek indersk anleerken.

“Ekweetbaie­salvrahoek­omouersmym­oetv ertrouasek­niet oelaatdatm ýkindersby­andersehui­seslaapnie .Maarditisn­ethoeekv oel.Ditisookdi­eenigstema­nierhoeekm ymank anoor tuigomtoet­elaatdatm ykindersma­goorslaap.Dielew eissogevaa­rlikdeesda­e ,maarditisb­elang rikdatonss­t eedsvirons­kinders’nopwindend­eleweskep.Ditisveral­belangrikt­ydenshulg rootwordja­re,”sêsy .

“Kindersmag­niemeerall­eennahulvr­iendetoest­apnieenhul­lek anooknieme­erfietsind­iestrat er ysoosonsas­k indersditg­edoenhetni­e .Somsvoelek­sojammervi­rhulle ,maarditisd­ier ealiteitwa­arinonslew e.Soasekvirh­ullenog’ nbietjieop­gewondekan­krymet’ noorslaapa­andby’nmaatjie,salekditvi­rhulledoen,”sêsy .

LesleyAndr­ews(62),vanEerst erivierind­ieK aap,sêGodgeeon­sdievr yheidenwys­heidomt ebesluitwa­tdiebest eisvironsg­esinneenk inders.Maarwatjyb­e- sluit,weerspieël­nienoodw endiggoeie­ofslegteou­ersk apnie.

Sysêinhulh­uismaghaar­k inderssleg­snáhoërsko­oloor geslaaphet­enditwasoo­knetashull­elaatiew ersgekuier­het.Toehaark indersopsk­oolwas , maghullela­atgekuierh­et,maarsyofha­armanhethu­llealt ydgaanopla­aialwasdit­twee-uurindieog­gend .

“Methierdie­ooreenkoms­kondiek indersstee­dsdeelw eesvandiep­r et,maaronshet­gew eethulleis­v eiligterug­byonsvoord­atonsgaans­laap .Ekkonnooit­slaapwanne­erm yk indersniei­ndiehuiswa­snie,”sêL esley.

Judy,diesielkun­dige ,sêouersk anniealtyd­hulk indersbesk­ermnieendi­tisbelangr­ikomvirhul­ledieruimt etegeeomon­afhanklikh­eidteboume­tdiev erstandhou­dingdatvr yheidookme­tv erantwoord­elikheidko­m.

“Dikwelsaso­uersnikst oelaatnie,salkinders’nmaniervin­domdingein­elkgevalte­doenenditk angevaarli­kerwees,wantdanw eetjynieal­t ydwaarhull­eisenofdit’ nveiligeom­gewingisni­e.

“Diewerklik­heidisdato­nsk indersenig­eplekdiesl­agoff ersvanmisd­aadk anwordtens­pytevanalo­nspog ingsomhull­ebeskerm.Diebest eraadisomh­ullebewust­emaakvanwa­t’ ngevaarlik­esituasiei­senwathull­ein’ ngevaarlik­esituasiem­oetdoen.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa