Kuier

Wenke watwerk

Hier is wenke vir visreuke in jou huis, skarniere wat raas, harde hakke en raad vir pumps wat stink.

- BRON: https://bit.ly/2GOHVhJ

ANTWOORD

Dis niks lekker as jou huis ’ n klankie het nie, veral nie wanneer jy gaste het nie. As die vis werklik vars is, behoort dit nie te veel te ruik nie. Maar selfs die varsste vis het ’ n reuk as dit eers gaar is. Die reuk kom gewoonlik van die manier waarop jy dit gaarmaak.

Deur die vis in foelie of papier te sit of ’n deksel op te sit, kan help. Om die vis in melk of suurlemoen­water te laat lê voordat jy dit gaarmaak, kan ook help. Om knoffel en tiemie in die pan te gooi sal die visreuk vervang met ’ n aangename kruie-aroma.

Voordat jy begin kook, maak al die binne-deure van jou huis toe om te keer dat die walm deur jou huis trek, maar maak die kombuisdeu­r en vensters oop vir meer ventilasie. Vee enige mors en spatsels dadelik op.

As jou huis reeds soos ’ n viswinkel ruik, kook asynwater vir ’n paar minute om die reuk uit die lug uit te trek. Jy kan ook kaneelstok­kies of laventel-olie of vanilla essence byvoeg. BRONNE: https://bit.ly/2TU6jFs en https://bit.ly/2YNvrRQ

VRAAG

My kas is so oorvol met klere – van dit is a al oor die tien jaar oud. Maar sodra ek wil b begin uitgooi, kan ek nie. Dis amper asof e ek te geheg is aan al my klere. Enige ra raad? MAGDA DU TOIT, BELLVILLE

ANTWOORD AN

Pak Pa eerstens jou hele kas uit op jou bed en pak dit dan weer netjies terug. Probe beer ontslae raak van enigiets wat jy nie me meer wil hê of dra nie. As jy die items saa saam wegpak – broeke by broeke, hemde by hemde – behoort jy ook te sien wa waarvan het jy dalk te veel. Wanneer jy dit terughang, hang al die hangers na die dieselfde kant toe. Wanneer jy iets gedra het, draai die hanger anderkant toe toe. Binne ses maande sal jy duidelik kan sien wat jy gereeld dra en wat jy da dalk glad nie dra nie. Tensy jy ’n baie go goeie rede het om dit te hou, gooi die items wat jy nie gedra het nie uit of g gee dit vir iemand anders.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa