Kuier

BOODSKAPPE

-

“Bloubaadji­es is hul roeping,”31 Augustus 2023

Mag God julle behoed, bewaar en beskerm [FrancoisVi­sser, NicoleViss­er, Nolan Fisher en Aiden Januarie]. DENISE FOURIE

Congrats, julle! Mag goedheid en guns julle volg al die jare in julle roeping. En mag God julle behoed en bewaar. Amen.

HILARY HILES

“Adriaan druk deur,”31 Augustus 2023 Welgedaan [AdriaanWil­dschutt]. Ons SuidAfrika­ners is baie trots op jou. Hou aan met die goeie werk. DIANAFORTU­NE

Geluk, jongman. Op God se tyd sal Hy deurkom vir dié wat nederig is en glo. Jou ma is sekerlik trots op jou.

CHRISTELL SEPTEMBER

“’n 2-in-1 vir Sherlin,”31 Augustus 2023 Jy lyk pragtig [Sherlin Barends].Wat ’n dubbele verrassing! SUSANVANZY­L

Baie geluk, Sherlin. Dit is ’n seën uit die hand van God. MELVINWITB­OOI

“’nVeertjie in haar hoed,”17 Augustus 2023

Haai, hoe trots voel ek nou! Mag u drome ’n werklikhei­d word, suster [Georgina Goodall]. Ek hou ook baie van hoede dra. Dis altyd so stylvol. As kind het Mamma elke Kersfees vir my twee hoede by die local antie laat maak. BERYLNICHO­LAS

Pragtig, antie! Lewe daai droom. Ek is versot op mooi hoede. Sterkte vorentoe.

ELIZABETH FORTUIN

“Dominee in hakkies,”17 Augustus 2023

Dit is waarheen opregtheid jou vat. Geluk, dominee [Farren Cloete]. Jy doen jou ding sonder om ander te na te kom of te verkleiner, soos sommige anderTikTo­k-celebs.

SHIREENMAR­ITZA

Ek het op Saterdag 12 Augustus die voorreg gehad om“Dominee Mooi-Mooi” persoonlik te ontmoet en kon selfs ’n foto met haar vat. Baie geluk, dominee Farren Cloete. SANDRAGOLI­ATH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa